Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie luukse selfsorgwoonstel is op die 3de verdieping geleë en spog met panoramiese see- en Tafelberge-uitsigte oor die baai.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea asook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers het toegang tot die balkon waar gaste kan sit en kyk hoe die son sak.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat gemaklike sitplek bied, en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die hoofbadkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en WiFi, asook veilige ondergrondse parkeerplek en 24 uur-sekuriteit en kringtelevisie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Bay B301
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay B301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78656e836c62974e82c4afa1eabbe1f04a43f40e98d93698f7547d8e15785cea2e8b1d08a6be41c615da24b432c28cd95018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Shell Road The Bay B301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.811752087095 18.470908513986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang