@ The Bay Guest Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Matthew H - Jan 2024
Algehele gradering
Ten out of ten!
Jacques C - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig en die kamers was ruim en het alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf.
Brian B - Sep 2022
Algehele gradering
Good.
Dianne C - Jul 2022
Algehele gradering
Accommodating, welcoming, efficient!
Lees meer@ The Bay Guest Villa se terugvoer
We are very pleased that you have chosen us ; and enjoyed your stay with us.
And thank you for your kind words. Much appreciated.
Regards
@TheBay Team
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig, Ronel en Jorst is baie aangename gashere.
Andre D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer en alles skoon met 'n goeie uitsig.
Charlise L - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Luke E - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang. Uitstekende diens. Sal vir seker julle aanbeveel.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Guest must have a great experience when they are staying with us. We thoroughly believe in excellent service at all times.
Herman V - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon netjies en goed toegerus. Beslis die moeite werd
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Beste Herman
Baie dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg.
Ons vertrou om julle weer te verwelkom.
Groete
@TheBay-span
Almarié R - Sep 2021
Algehele gradering
Wegbreek.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Beste Almarie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons vertrou om julle weer te sien.
Groete
@TheBay-span
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Die beste gastehuis aan die Weskus.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Dit is vir ons belangrik om die beste diens te lewer en dat gaste verseker kan wees van 'n onvergeetlike tyd gedurende hul verblyf by ons.
Hantie B - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvry en baie aangename gashere.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Pragtige mense, en soos ek altyd sê, dit neem 2 om te tango. Dus, hoe lekker die mense dans, hoe lekkerder dans ons.
Groete en sien julle gou weer.
Wolfgang & Ilona T - Jan 2018
Algehele gradering
Stunning, beautiful, like from a picture.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
What else than to shine, is there to do, if you're blessed with wonderful guests? We simply love the business!
Anita S - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Lees meerWillie B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens en gawe eienaars.
Koos En Katryn V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend! Sien sterre.
Lees meer@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Ons is altyd baie dankbaar vir positiewe terugvoer, vreeslik baie dankie. Hierdie was dan ook 'n eerste vir ons, die bespreekte etes met 'n eie sjef, en ons is dankbaar as dit vlot verloop het. Tot vervelens toe sal ek altyd sê dit is die gesindheid van die gaste wat 'n nog groter ywer by ons teweegbring, want as die gaste die verblyf geniet dan is dit vir ons net so lekker. Vertrou om julle in die toekoms terug te verwelkom. Beste wense tot ons weer ontmoet.
Kotze V - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Soos ek altyd se:"It takes two to tango". Ons is dankbaar vir ongelooflike gaste, daarom kan ons maar altyd net probeer om die beste te gee. Groete en 'n vreugdevolle 2017 word julle toegewens.
Andre L - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek met great diens en persoonlike aandag. Die ontbyt is iets om oor huistoe te skryf.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Positiewe mense bring nog groter positiwiteit by ons na vore. Ons bly dankbaar vir die gaste wat ons ontvang. Groete en 'n vreugdevolle toekoms word julle toegewens.
Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige twee mense wat jou ontvang en uit hul pad gaan om te help.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die positiewe terugvoer. En tot vervelens toe, sal ek altyd erkenning gee aan die wonderlike gaste wat ons ontvang. Ons hoor graag waar ons kan verbeter en sien uit na 'n volgende kuier.
Alan B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Fantasties, baie dankie. Ons is altyd bly as ons gaste ons plekkie geniet. Ons gaste is immers ons sterre. Groete en moenie huiwer om terug te keer nie. Daar is elke keer 'n nuwe ontbyt. Beste wense vergesel julle.
Pierre N - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike eienaars. Kos is ongelooflik. Mooiste uitsig oor hawe.
@ The Bay Guest Villa se terugvoer
Baie dankie vir die 'review'. Die spreekwoord lui: "it takes two to tango"; ons is dankbaar vir ongelooflike gaste; daarom kan ons maar net probeer om die beste te gee ... Groete en 'n vreugdevolle 2017 word julle toegewens.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang