Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mariette D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit het alle verwagtinge oortref. Ons sal definitief The Beach House aanbeveel by enige persoon wat 'n vakansie op Bettiesbaai wil deurbring. Ons het die naweek gegaan om my 50ste verjaarsdag te vier en was aangenaam verras met hoe skoon en netjies alles was. Die kombuis maak voorsiening vir alles wat jy mag nodig hê. The Beach House is ruim en die uitsig is ongelooflik. Die fotos op die webtuiste is 100% akkuraat en was daar geen teleurstelling. Joep is 'n fantastiese gasheer en het ons tegemoet gekom met ons spesiale versoek wat ons gehad het. Ons sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Best value for money beach house with everything promised and more. An absolute gem, shared by the owner at a very reasonable price for the little luxuries you have. We loved every moment, the beach right outside the door, the braais indoors and everything in between. The kids have plenty of grass to play on in a closed garden, the beach is perfect to play on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Beautiful views. We had the best stay @ The beach house. Very spacious, very clean, everything we needed was available to us. Would definitely go back in summer, but our time spent there was worth it. One of the best we stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Enjoyed stay. Will recommend to any friends. Very pleasant, spacious for 10 people. Well equipped. Beautiful view. 150 meters from main beach. DSTV available. Safe parking for vehicles. Owners very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie lekker gebly en kuier, Joep uitstekende gasheer! Baie lekker! Goeie ligging, pragtige uitsig, see voor, berge agter, groot heerlike leefarea!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sheila A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Very nice. The stay was very relaxing. Just experienced some locking out issues. We had a photoshoot on the beach and upon our return, the key broke off in the door. Luckily, we could sort it out after 2 hours with assistance from the security company in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shandré W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Amazing. Beautiful. The pictures provided do not do the house any justice. It was more than expected. Gorgeous beyond measure. The owner was very helpful as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Relaxing. What a great place. Definitely will go back again. WiFi is needed as the signal is very bad there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Lekker. Ruim huis op die strand met voldoende slaapkamers en badkamers om 'n groep van 10 te huisves. Klipgooi van die strand af in 'n stil straat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Het dit tenvolle geniet. Goeie wegbreekplek. Ongelooflike ervaring en het die naweek ten volle geniet. Die huis is ten volle toegerus met alle benodighede. Loopafstand na strand. Asemrowerende uitsig. Sal definitief weer hierdie akkommodasie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joep Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3769, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhmuiDyl97SybYKQPYlWyHkUMeCSr6TjJjALm1LbSI83miMaVVq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 3769 Morea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3595264 18.9035112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang