Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joep Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir The Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Dit het alle verwagtinge oortref.

Ons sal definitief The Beach House aanbeveel by enige persoon wat 'n vakansie op Bettiesbaai wil deurbring. Ons het die naweek gegaan om my 50ste verjaarsdag te vier en was aangenaam verras met hoe skoon en netjies alles was. Die kombuis maak voorsiening vir alles wat jy mag nodig hê. The Beach House is ruim en die uitsig is ongelooflik. Die fotos op die webtuiste is 100% akkuraat en was daar geen teleurstelling. Joep is 'n fantastiese gasheer en het ons tegemoet gekom met ons spesiale versoek wat ons gehad het. Ons sal enige tyd teruggaan.

Pieter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Best value for money beach house with everything promised and more.

An absolute gem, shared by the owner at a very reasonable price for the little luxuries you have. We loved every moment, the beach right outside the door, the braais indoors and everything in between. The kids have plenty of grass to play on in a closed garden, the beach is perfect to play on.

Warren H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H

Beautiful views. We had the best stay @ The beach house. Very spacious, very clean, everything we needed was available to us. Would definitely go back in summer, but our time spent there was worth it.

One of the best we stayed at.

Danie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Enjoyed stay. Will recommend to any friends.

Very pleasant, spacious for 10 people. Well equipped. Beautiful view. 150 meters from main beach. DSTV available. Safe parking for vehicles. Owners very helpful.

Dries V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Baie lekker gebly en kuier, Joep uitstekende gasheer!

Baie lekker! Goeie ligging, pragtige uitsig, see voor, berge agter, groot heerlike leefarea!

Sheila A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila A

Very nice.

The stay was very relaxing. Just experienced some locking out issues. We had a photoshoot on the beach and upon our return, the key broke off in the door. Luckily, we could sort it out after 2 hours with assistance from the security company in the area.

Shandré W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandré W

Amazing. Beautiful.

The pictures provided do not do the house any justice. It was more than expected. Gorgeous beyond measure. The owner was very helpful as well.

Simone L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

Relaxing.

What a great place. Definitely will go back again. WiFi is needed as the signal is very bad there.

Wynand C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand C

Lekker.

Ruim huis op die strand met voldoende slaapkamers en badkamers om 'n groep van 10 te huisves. Klipgooi van die strand af in 'n stil straat.

Carmen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Het dit tenvolle geniet. Goeie wegbreekplek.

Ongelooflike ervaring en het die naweek ten volle geniet. Die huis is ten volle toegerus met alle benodighede. Loopafstand na strand. Asemrowerende uitsig. Sal definitief weer hierdie akkommodasie bespreek.

Lerica V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerica V

Wonderlik.

Ons is mal oor Bettiesbaai, maar die akkomodasie het dit nog beter gemaak. Ongelooflike uitsig en die direkte toegang tot die strand was heerlik!

The Beach House se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, nie teenstaande die hick-ups. Julle is wonderlike huurders. Mooiloop.

The Beach House
Annelise B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Meer as wat ons verwag het.

The Beach House is 'n ongelooflike lekker, ruim huis by die see. Alles wat mens nodig het om lekker te kuier, is daar. Die oulike kroegie, die pooltafel, waarvan ons nie eers geweet het nie, tot die luidsprekers wat met Bluetooth werk sodat ons lekker musiek kon luister, was alles bonusse. Die huis is goed toegerus vir enige denkbare scenario. Daar was ook DStv sodat ons sport kon geniet. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Nanette M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette M

Heerlik ontspan.

'n Baie mooi uitsig oor die see en op die berge. Bied alles wat jy nodig het vir 'n naweek of vakansie.

Suzanne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Die huis is baie goed toegerus, ligging is fantasties en lekker naby die see. Die huis is ruim en kan met gemak 2 gesinne huisves.

Ons sal weer die huis gebruik in die toekoms as dit beskikbaar is.

Wade G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wade G

Brilliant.

Being coming to Betty's Bay for at least 16 years, this is my new favorite house. Spacious, and all you need for a beach lifestyle, cannot do better in terms of location. For families and fun I would say best offer in Betty's Bay.

Johan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Pragtige toegeruste huis met 'n wonderlike ligging. Gasheer was gereeld in kontak met goeie diens.

Elni V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elni V

Die ideale vakansiehuis.

Ons was 2 gesinne met kinders. Die huis se uitleg maak dit ideaal vir meer as een gesin. Soveel braaiplekke om van te kies was ook lekker, en die ligging van die huis met direkte toegang na die strand toe kan nie beter nie.

Martine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine G

Incredible

We all had a lovely stay, stunning beach house, very spacious, great view, well equipped everything you need. The owner was very helpful and trusted us completely. Will definitely recommend this beautiful beach house. It was a birthday weekend to remember.

Louise C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Heerlike, ruim huis met 'n pragtige uitsig oor die see en die berge!

Die leefarea en oopplan-kombuis is baie ruim en die hoë plafon maak dat mens nie beknop voel nie. Die uitsig oor die berg en die see is pragtig. Die direkte toegang na die strand is baie gerieflik. Daar is ook 'n groot erf vir die kinders om in te speel. Die plek was ook mooi skoon toe ons arriveer het. Baie lekker gebly!

Antony B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony B

Exceeded all expectations!

Absolutely stunning house! Despite some poor weather, we were still able to have an unforgettable holiday. The indoor fireplaces and braai area were crucial and allowed us to braai and enjoy the weekend uninterrupted by what nature could throw at us. The views of the balconies were beautiful and it became an essential morning coffee spot. When the weather did clear up, a quick walk to the beach for some touch rugby really topped off the ultimate weekend away. The pictures really don't do the house justice! Would without a doubt recommend The Beach House.

Christelle P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Een woord, hemels!

Daar is van alles in The Beach House. Sal defnitief weer gaan, winter of sommer, en die eienaars is tops.

Susan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Quiet and beautiful location.

With direct access to the beach, this house is a winner. The bedrooms are spacious and comfortable. The kitchen is well appointed with plenty of preparation space for large groups. The inside braai worked well for us as the weather was drizzly but, on a summer evening, the opportunity to braai on the balcony would be great.

Nicole T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T

Our stay was very pleasant, no hassles, nothing.

The owner trusted us completely with his beautiful beach house. We do not have any complaints. The house is well equipped with everything you need and more. Very close to the beach. We enjoyed every second! Its so spacious and neat. The quality of our stay was 100%. Indeed an exceptional holiday home for big and small families.

Thea T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea T

Heerlike huis. Alles wat jy nodig het. Pragtig onderhou en skoon. Lieflike ligging. Baie dankie.

Sien sterre.

Brandon K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon K

Lovely house, great location - fitted our requirements in every way.

House suited our requirements of an extended family gathering in every way.

Pieter P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie netjiese ruim huis puik ingerig.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3769, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhmuiDyl97SybYKQPYlWyHkUMeCSr6TjJjALm1LbSI83miMaVVq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 3769 Morea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3595264 18.9035112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang