Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 218 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Bella is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dié vakansiewoonstel is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die dorp kan verken.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n onderdakbalkon met 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n toegeboude balkon met braaigeriewe, asook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.

Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, wat swem insluit. Aktiwiteite in die area is volop, met fantastiese roetes vir stappers, bergfietsryers en perdryers. Watersport sluit seilvaart, uitstekende rots- en strandhengel, roei en skubaduik in. Besoek wynlandgoedere in die area om 'n wye verskeidenheid aktiwiteite te geniet, van wynproe tot 'n middagete by die landgoed se immergewilde restaurante in die wingerde wat oor die Tsitsikammaberge uitkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 218
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 218
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marineweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbe3fa6484bb5e91beb19aa5cc64820aee0cc4cc8d5d5614a97961b9f22b1ea18039e3a8781b1502aa8b4f3518e5e8689be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 218 per nag, vir 6 mense Muller Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.053788 23.366097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang