Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Bungalow

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zak R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het met baie aandag gegee aan die details.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir jou resensie, Zak. Ons hoop ons sien jou gou weer!

Ellena M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Blyplek uit die boonste rakke, naby die see! Ons het so lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend, en die eenheid is pragtig ingerig - alles is netjies. Ons kom vir seker weer, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ek sien julle gou weer!

Janetta Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A wonderful cottage, beautiful and comfortable. Very well equipped. This is the best fully equipped place we've ever stayed. The hostess is very welcoming and helpful. The cottage is very tastefully decorated and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Thank you for the lovely review, Janetta! It was a pleasure hosting you, and we would love to have you stay again in the future. Thank you for being such a great guest.

Sean D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Thank you, Sean. See you soon!

Jj L
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike veblyf. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Die kamer is ruim, netjies en skoon. Die geriewe was meer as wat ek verwag het. Alles wat ek kon aan dink was byderhand, selfs ys in die vrieskas en yskoue drinkwater op een van die warmste dae wat ek in die area beleef het. Baie goed gedoen, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie Johan! Was lekker om jou te huisves. Hoop om gou weer te sien.

Sharon O
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Same as above. Absolutely lovely. Welcoming with lots of little extras such as a chocolate on the pillow, bowl of fruit in the kitchen. Hosts went out of their way to make the stay special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Thank you for the review, Sharon! It was so nice hosting you. Hope to see you soon.

Donavan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great accommodation, exceptionally neat and good location. Great accommodation, well equipped with all the necessities and an awesome stay. Hosts were amazing, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Thank you for taking the time to review The Blue Bungalow. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again soon!

Paul & Mandy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Thank you for a wonderful stay. The Blue is upmarket, spacious, clean and well located within walking distance of the beach. The host is delightfully friendly and goes the extra mile to ensure your every comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
It was such a pleasure to host you! Hope to see you again.

Herman G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Baie beslis, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Was lekker om jou te ontmoet, Herman Gropp. Hoop ons sien jou weer!

Christie L
1 nag
5.0
Feb 2024

Sal weer so maak. Netjies en gerieflik, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir jou resensie, Christie Lombard. Sien uit om jou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495f8ec851554b00d89b3fc56f9189f47426e043625c4122fa184d20ad6fb911bf4b96f936f0c58e9a3f936324ca8100acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Thomas Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940433175298 28.029473917308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang