Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Horizon House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Blue Horizon House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Botrivier. Sit terug en geniet die uitsigte oor die Overbergse wynlande en berge in die verte. Die uitsig kan ook van binne die huis geniet word, waar sonlig deur die vensters instroom.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale. Gratis onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar. Ontspan op die buitedek of rondom die ingeboude braaigeriewe.

Die ligging is ideaal vir wynproe, en daar is bergfietsroetes in die omgewing, asook lieflike markte oor die naweke. Die dorpe Hermanus en Kleinmond is bereikbaar vanaf Botrivier, en Kaapstad is 90 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The Blue Horizon House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elphia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Horizon House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA013075a3943ce89608d37a2b895e5e739642a1feeed72ff500c8716f1b3d97ed5835ff6dcc38cf6c4fbfa80451bc7d00823e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 8 Hoof Way Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230001441074 19.205776067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang