Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Pearl

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Blue Pearl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ashley S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Kuier was 100%. Ons kom kuier definitief gou weer.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by The Blue Pearl. Die vrede, rustigheid en warmte was baie tasbaar. En die netheid van die huis was tops. Als was so skoon en netjies en met so 'n lekker skoon reuk. Ek was beïndruk met die braaiplek, dit was so netjies met als wat nodig is. Ons het amper nie see toe gestap nie, so gemaklik en lekker was dit in die strandhuis. WiFi sein was tops. Wat meer kan mens vra van 'n vakansiehuisie by die see? O ja! Die beddegoed was skoon en vars. Ons wou nie huistoe kom nie. Ons was verfris en vernuwe met ons terugkeer na die stad. Dankie dat jy hierdie blou pêrel aan ons beskikbaar gestel het.

Ashley M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Awesome vibes.

My stay was amazing, will go anytime again.

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkoentjie-straat 552, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf705017d814f2be0e1f5369fdbe816a681dcec4da914672dbf8c5328077fbf81150eb7bd4fc253ec5b25349cd44901d1ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 522 Kalkoentjie Street Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.601555029795 19.409413969352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang