Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boudoir

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Boudoir is 'n bekoorlike dakwoonstel bo The Wine Kollective in Riebeek-Kasteel. Hierdie unieke verblyf spog met die ideale ligging in die hartjie van die dorp en is naby 'n rits restaurante en winkels.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die dorp.

The Wine Kollective is op die onderste verdieping en daar kan gaste die beste wyne van die omgewing proe. Gaste kan winkels, deli's en restaurante besoek en ook perdry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en voëlkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Alreeds hierbo gesê. Die beste plek waar ons in jare gebly het. Dit was 'n ongelooflike naweek. Die verblyf was so lekker dat ons nie wou terugkom nie...
Sien meer
Jun 2024
Dylan K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. Perfect stay in a perfect town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
The Boudoir is baie sentraal. The Boudoir is bo 'n lekker winkel wat verskeie wyn verkoop en is loopafstand na soveel ander winkels wat die mooiste go...
Sien meer
Sep 2023
Alta S
Saam met lewensmaat
4.6
Mees aangenaamste verblyf. Die beste verblyf eenheid in Riebeek-Kasteel. Groot eenheid met alles wat jy benodig en stap afstand na alle restaurante en...
Sien meer
Jan 2024
Nicolene M
Saam met lewensmaat
4.0
Cute stay. It was a cute little spot in a great location. Has all the amenities you would need. The only downside is that we didn't hav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boudoir het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ceec02a618f909c683743f59c8c88208c319534bc4ef13133693864d472c590fbcbb3e1a4813f0a8c346cf6366c8459793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 32 Main Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383502913586 18.896279313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang