Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 407

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 919 R1 632 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boulders 407 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Ballito. Dit is naby aan talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel het pragtige see-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, wasmasjien en tuimeldroër. Handdoeke word nie nie voorsien nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n slim-TV en WiFi en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Daar is lieflike, gemeenskaplike braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 voertuig en daar is ekstra oop parkeerplek.

Gaste kan hulself verlustig in talle aktiwiteite in die omgewing soos die seelewe in die rotspoeletjies verken, swem, kajakvaar, lyfplankry, branderplankry, sonbaai en bootvaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Corné B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige see-uitsig, gemaklik, naby die strand. Het net 'n paar goedjies in die begin gehad wat dadelik uitgesorteer was. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Vidette M
Gesin met tieners
5.0
Loopafstand van Willard Beach hoostrand. Fantasties! Perfekte ligging, pragtige uitsig oor die see! Eenheid voorsien in alles wat jy mag nodig kry!
Jan 2024
Juanita P
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon. Pragtige uitsig. Die woonstel is goed toegerus met alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou. Genoeg kaste vir klere en kos...
Sien meer
Aug 2023
Corlene J
Gesin met tieners
5.0
Lekker rusplek met mooi uitsig. Ons het dit baie geniet. Ons wens net vir eie braaiplek en dalk 'n oplossing vir die beurtkrag aangesien ons gereeld i...
Sien meer
Jul 2023
Hayley M
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely beautiful stay at the Boulders. Location perfect. 360 view of the ocean and very easy access to the beach. Property well mai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 546

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders 407 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 919
R 1 919 R 1 632
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 919
R 1 919 R 1 632
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70875b831aac7639a15b20364f16bc151182fc862f539efadf728acb748f599900f8517e59c54138990e3a1c0713a204950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 631 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53676 31.22172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang