Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bunker House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Valencia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Mooi, stil plekkie naby die see, dit was perfek vir ons twee. The Bunker is meer as genoeg vir twee persone wat net na stilte en strand soek. Dit was wat ons geniet het. Die plekkie is skoon en baie modern. Susan en Dave hat ons baie vriendelik ontvang en het ons mooi ingelig oor die omgewing. Hulle inligting was baie behulpsaam vir ons, want dit was ons eerste keer in St. Francisbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andiswa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Very nice place to stay. We enjoy ourselves at the The Bunker. Ms Susan even let us check out late which is very rare for other places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Vriendelike en warm ontvangs van die Barnards met alles gereed en in plek vir 'n perfekte verblyf. 'n Juweel van 'n plekkie, perfek geleë vir alle doeleindes. Ons het die wegbreek van die Kaap terdeë geniet en julle plekkie is skoon, gemaklik en baie veilig. Selfs ons twee honde was gemaklik en gerus. Baie dankie Susan en Dawid vir julle gasvryheid en ons sal julle weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Bunker House
Beste Johan en gade, Dankie vir die positiewe review. Julle en julle hondjies is baie welkom in die toekoms. Dankie dat julle The Bunker so netjies agter gelaat het. Sien julle graag weer binnekort. Groete, Dawid en Susan

Marie-louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2019

Baie gerieflik en naby alles. Ons was in St Francis vir 'n troue. The Bunker was 'n uitstekende keuse vir ons verblyf. Dit het alles wat jy nodig het en alles is binne stapafstand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roché C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Wonderlike wegbreek en baie troeteldiervriendelik. Susan was 'n uitstekende gasvrou en baie tegemoetkomend met ons troeteldiere wat saam met ons gereis het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

It was a most enjoyable stay, the owners were very friendly and helpful. I can recommend The Bunker. The owners were very helpful, even going so far as to prepare a snack for me when I was delayed in checking in. Accommodation was spotless, cost and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Bunker House
Joan, thank you for the positive review, the gift vouchers, and leaving the apartment so spotless. We hope to continue keeping our guests so pleased as you are. Warm regards, Susan Barnard

Jolanda T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Sentraal en binne loopafstand van alles. Ons het The Bunker gehuur vir 12 dae in Desember. Die woonstel was ruim, baie skoon en netjies en beslis groot genoeg vir 2 mense. Met 'n sit gedeelte, eetkamer en groot L vormige vol kombuis. Een groot slaapkamer met en suite-badkamer met 'n stort ens. Die groot buitedek met dakkie en gasbraai was ons kuierplek. Die woonstel is slegs 'n paar trappies op. Die eenheid is baie sentraal geleë. Ons kon orals heen loop met die strand, winkelsentrums en restaurante reg by ons. Susan het regtig met klein verwelkomingsgeskenkies en borrelende persoonlikheid uit haar pad gegaan om ons baie welkom laat voel. Ek kan werklik The Bunker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Bunker House
Dankie Jolanda, Dit was wedersyds lekker om julle bure te kon wees vir 'n kort tydjie. Ons wens ons kon julle beter leer ken. Julle is altyd welkom. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms. Dawid

Ray S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

The hosts were very attentive & ensured that we were settled in. The Barnard's took care of us as if we were family. The unit that we stayed in was perfect for a getaway - a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Bunker House
Dear Ray, we realy appreciate your kind review. You will always be welcome in the future. Warm regards, Susan Barnard

Susan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2016

Good value. We had a excellent stay at the Bunker. The owner's Susan and David went out of their way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-Suid 15, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44783cf800e203f5a023a17930a5190de9e7e1e678b4fa39a81bb4899655ce28e65194833340e7847ee89e03f5c6c9edf7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 15 Lyme Road South Saint Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162546471613 24.825155304894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang