Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Buttercup Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Buttercup Loft is op die eienaar se eiendom in die Paradise Ridge-natuurlandgoed geleë, net langs die N2 tussen Wildernis en Sedgefield. Geniet treffende see-uitsigte vanaf die dek en slaapkamer.

Die selfsorg-solderwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n elektriese braaipan, yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Wasgoedgeriewe en 'n diepvries is ingesluit. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n TV het. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area en hout word voorsien.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en die eenheid word elke tweede dag gediens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Buttercup Loft
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Buttercup Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpxQu7R3p2N8ySlY6Wgo9jIV9dH1BmodEDjbjTJcAlcg51pCJZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off N2 Between Wilderness and Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007804847614 22.690662303742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang