The Capri
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Capri bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer, geleë in 'n gastehuis waar die eienaar woon. Die huis is in Knysna geleë en kyk uit oor die strandmeer.
Die gastesuite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Tee en koffie word elke oggend op 'n voorafbepaalde tyd in die gastekamer bedien, en hoë tee, met versnaperinge en koeke, word smiddae tussen 15:00 en 16:00 bedien.
Die kamer langsaan bied oorgenoeg sitplek, lessenaars, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe indien gaste moet werk tydens hul verblyf.
Die gastehuis is 'groen' en gebruik sonkrag, gasgeisers en watertenks indien beurtkrag plaasvind.
Die ligging bied toegang tot 'n aantal besienswaardighede in Knysna.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The Capri het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upper Old Place Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang