The Cottage On Edgeton
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egertonweg 25, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Cottage On Edgeton is 'n selfsorg-vakansiehuis in Scottburgh, 'n kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is by die mond van die Mpambanyoni-rivier geleë.
Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 gastebadkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het rusbanke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Egertonweg 25, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egertonweg 25, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang