Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dairy BnB & Adventures

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap.

By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis, woonstel of in die 2 Gastekamers tuisgaan. Koffie, suiker, melk en beskuit is beskikbaar en ontbyt word bedien.

Die Kothuis is privaat en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Dié eenheid het 'n kombuis en 'n leefarea met buite braaigeriewe.

Die Woonstel is privaat en beskik oor 3 slaapkamers 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en leefarea. Buite-braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid is omhein vir troeteldiere.

Die Gastekamers is aan die hoofhuis verbind. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Een kamer het 'n privaat ingang met 'n kombuisie en 'n TV. Die tweede gastekamer word verbind met 'n deur aan die eerste gastekamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gerus in die dam afkoel.

The Dairy BnB & Adventures is die perfekte oornagplek net langs die N9 op pad Kaapstad of Gqeberha (Port Elizabeth) toe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Colleen C
5.0
Clean, safe and a wonderful hostess! Thank you Annatjie! The Diary was wonderful as always. I stayed in a different room this time and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Annamarie F
Gesin met tieners
5.0
Rustige, ruim oornagverblyf. Ons bly graag by The Dairy BnB & Adventures oor wanneer ons kus toe ry en ons honde saamneem.
Des 2023
Andre E
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig en mooi omgewing. Het baie lekker gebly, gemaklike beddens en uitstekende diens.
Des 2023
Charisse F
Gesin met tieners
5.0
Peaceful farm stay with beautiful views. The views were beautiful, included deer, baboons and farm animals. The host went out of her wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Karl B
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en stil. Moes werk doen in Noupoortstasie. Die gastehuis is net anderkant die snelweg geleë op 'n plaas. Die kamer was netjies en groot. A...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Dairy BnB & Adventures het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjN2I0Y2IzLWRkMjAtNGU5Yi04MDhiLWVlMzFhYTk4OWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Off the N9 Farm Hartebeest Hoek 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.19095 24.978861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang