Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 80

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Dunes 80 is 'n selfsorg-dupleks in privaat besit wat in die Dunes-oord teen Keurboomstrand in Plettenbergbaai geleë is. 'n Kort entjie se stap deur die beskermde duinwoud gee jou direkte toegang tot 'n privaat strand waar jy gereeld walvisse en dolfyne sal sien baljaar.

The Dunes 80 het slaapplek vir tot 5 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer bo met 'n bad en toilet. 'n Babakot is beskikbaar en daar is 'n slaapbank op die onderste verdieping.

Die tweede badkamer onder het 'n toilet en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, en 'n wasmasjien. Daar is 'n slaapbank wat ideaal is vir 1 kind en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle sportkanale) in die leefarea op die onderste verdieping. Daar is ook gratis WiFi wat met 'n rugsteunstelsel aan die gang gehou word tydens beurtkrag. Daar is ook noodligte.

Die leefarea lei na 'n veilige, privaat tuin, stoep en kuierarea met stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is 'n onderdakparkeerplek wat mens kan sluit.

Die Dunes-oord bied 24 uur-sekuriteit, 2 swembaddens, ongelooflike visvang-geleenthede en privaat toegang tot ongerepte strand wat omring is deur inheemse kuswoud.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 80 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca42690e57d4a7ace085d87bcb089e913f07e60a6d7c7ad400fc3becdae94cb00261d74a96010b0e690a62bc8157b88efd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Keurboomstrand Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.010545791562 23.422517627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang