Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Beacon Vlei Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Gasteplaas, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Farm House @ Beacon Vlei Guest Farm is een van die groter eenhede onder verskeie ander verblyfopsies en skuil in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande.

The Farm House bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met onderskeidelik 'n stort-oor-bad en 'n instapstort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde en sesde slaapkamer elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die groot oopplan-leefarea en -eetkamer het gemaklike rusbanke en 'n ruimte waar gaste hul maaltye kan geniet en het 'n groot Jetmaster-kaggel. 'n TV met DStv is beskikbaar.

Die groot onderdakstoep bied sitplek buite en braaigeriewe en spog met wonderlike uitsigte oor ons 23 hektaar privaat dam. Die privaat dam- en vleilandgebied is die tuiste van honderde pragtige voëlspesies, en wild soos duiker, rietbok, bosbok, serval, rooikat, ystervark en wilde varke om maar 'n paar te noem.

Gaste kan baarshengel, voëlkyk, bootvaart en 'n piekniek op die plaas geniet ná 'n rustige staptog om die pragtige Beacon Vlei. Ander buitelugaktiwiteite wat in die omliggende platteland gereël kan word, sluit bergfietsry, perdry, kaptoere, slagveldtoere en selfs valskermsweef in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 6 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beacon Vlei Gasteplaas, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Gasteplaas, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9f9def953c29b960567973821290b15fc1677662e8e49da16920ff6aab827c9fd79f9a5691bf2787aa4c879b4935c11758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10) Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.392135 30.055984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang