The Farmhouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D2414, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Farmhouse is 'n lieflike selfsorghuis in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dis die ideale bestemming vir diegene wat vanaf en na die Erindi Privaat Natuurreservaat reis.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 2 badkamers met 'n stort of 'n bad gebruik.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis het 'n sitkamer op elke verdieping en 1 van hulle het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lieflike braai-area en swembad buite.
Gaste kan fietsry, motorfietsry, wandel of selfry-roetes op die plaas volg.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- D2414, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink The Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D2414, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang