Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringdraad Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
  • Vanaf R1 990 R1 393 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doringdraad Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf naby Secunda in Mpumalanga. Hierdie verblyf word deur pragtige plaasuitsigte omring en is ideaal vir enigiemand wat 'n wegbreek van die stadsgewoel benodig.

Dié ruim lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Langs die hoofhuis is 'n groot kamer met 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die ruim leefareabeskik oor 'n kombuis wat met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas en alle noodsaaklike eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n rondawel langs die huis met 'n badkamer, sonkamer, kroeg en 'n eetarea met 'n groot tafel. Hiér kan gaste 'n veerpyltjiebord en bordspeletjies geniet.

Die verblyf spog ook met 'n swembad, braai-area en boma. Hierdie area word die Kuiergat genoem en beskik oor 'n volledige kroeg, 'n Jacuzzi en oorgenoeg sitplek. Daar is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die welige tuine. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Doringdraad Lodge is ideaal vir 'n idilliese en genotvolle wegbreek vir familie en vriende.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Doringdraad Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Plaas Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
  • Gaste dink Doringdraad Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R1 990
R1 990 R1 393
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 393
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916b25b5c169b90a1d045526732f9fb45cee8d828bfbcdd84318ef5cb036d49a22fb170f576c46d5d8a4e6c3abd4ade6fe1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 393 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Farm Broederstoom Leandra 2265 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.445162711809 28.978541742652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang