Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Feather Hill Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annelize R
1 nag
5.0
Sep 2024

Verbyf uit die boonste rakke. Wat 'n amazing plek. Pragtig en skoon. Diens ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike, vinnige, romantiese wegbreek! Ons het baie lekker gebly by The Feather Hill Boutique Hotel. Sal dit 100% aanbeveel! Dit was baie gerieflik en ongelooflik mooi! Die diens is puik! Hulle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Graduasie oornag saam met gade. Die mees professionele diens wat ek al beleef het. Puik gehalte geriewe, soos verhitte handdoekrelings. Heerlike binnesbuise swembad by die spa. Etes in die restaurant was van hoogstaande gehalte. Heerlike, stil omgewing. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Romanties in Potch. Alles wat ons nodig gehad het op een plek bymekaar. Spa, smaaklike kos en heerlike drankies! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albrecht T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly. Dit was 'n lieflike plek om in te bly. Die restaurant was die moeite werd om te besoek vir 'n spesiale geleentheid. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Enjoyable and professional. Enjoyed the stay, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charl F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Alles is mooi en netjies, maar die restaurant het ons baie teleurgestel. Baie mooi fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Ons het lekker gebly, die aankoms was nie goed nie. Hulle het eers nie van ons geweet nie en ons nie gerus gestel nie. Met die aankoms was one nie goed verwelkom nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Netjies, skoon en gerieflik met 'n uitstekende restaurant. Kan ontspan. Ons het in kamer 12 en 13 gebly, 'n self-catering eenheid. Was onder die indruk dat al die foto's en kamers by die Hotel was die kamers is nie. Stel voor die Hotel maak dit duidelik as mens adverteer en bespreek. Daar was ongelukkig 'n onaangename reuk wat heeltyd bly hang het weens die drein en toilet wat nie goed genoeg geventileer is nie. Het dit onder bestuur se aandag gebring. Andersins uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Luxury at its best with a stunning view. We came from Rustenburg for a wedding at Potch. After the wedding we came back to hotel. The hotel had a great vibe, the design was fresh and modern with a sense of great luxury with good finishes. I would most certainly go back for a spa weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 279 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang