Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Featherbed in Oudtshoorn

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Featherbed in Oudtshoorn bied moderne, luukse selfsorgverblyf in 'n puik ligging in Oudtshoorn, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Volstruisplase, Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en nog baie meer.

Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eenhede het lugversorging.

Die Business Unit is die ideale verblyf vir korporatiewe reisigers en bied 'n luukse ateljee. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, badkamer en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitarea en 'n eetarea waar jy 'n heerlike ontbyt op versoek kan geniet. Buite is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe en 'n swembad.

Veilige toegangsbeheerde parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Keith Witbooi W
Saam met vriende
5.0
Most lovely place, central, and the host was the best we've ever dealt with. It was unbelievably beautiful, and our host was the best w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Comine M
Gesin met tieners
5.0
Lekker verblyf met 'n heerlike ontbyt. Baie gerieflike verblyf. Die heerlik verkoelde kamers was 'n lafenis in die snikhete Oudtshoorn.
Mrt 2024
Anneline B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en sal beslis weer besoek. Baie aangenaam, was netjies en pragtig. Didi is 'n wonderlike, dierbare mens.
Mrt 2024
Suanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename kuier gehad by The Featherbed in Oudtshoorn! Ons het so lekker gebly! Sal vir seker weer hier tuisgaan. Het in die besigheidseenheid ge...
Sien meer
Mrt 2024
Anina S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier - net te kort. Baie lekker gebly en die eenheid het alles wat 'n mens benodig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Featherbed in Oudtshoorn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qfnl3o2B7N5PMH66Uqvxfz3jUDP166diQ2kjedi8nfGimGrH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 46 Langenhoven Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606528487241 22.211559768766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang