Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ferryview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Ferryview is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Gamtoosrivier, 20 km buite Jeffreysbaai.

Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die grondvloer is een slaapkamer met 'n koningsgrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het twee enkelbeddens met 'n en-suite badkamer. Op die tweede verdieping is daar 'n badkamer en 'n slaapkamer met 'n koningsgrootte bed en 'n tweede slaapkamer met twee enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Jy kan ook jou eie Dstv stream.

Die leefarea lei na uit na 'n braai area met gemaklike sitplek, 'n eetkamer tafel en dis als onderdak.

Op die grondvloer is nog 'n leefarea en buite onder dak is 'n stoep wat die perfekte plek is vir ontspanning is.
Dié stoep lei na 'n tuin met 'n boma-vuurput wat 'n uitsig oor die rivier bied. Veilige parkeerplek is op die perseel.

Daar is ook 'n boma braai op die rivier oewer onder die brug wat skaduwee gee.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shannon S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly. It was very beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Loma G
5.0
Rustig, ruim, privaat. Baie netjies, baie ruimte, perfekte kuierareas. Sal beslis weer gaan kuier.
Okt 2023
Deon F
Saam met vriende
5.0
Heerlike familie tyd gehad. Dit is 'n gemaklike kuierhuis met al die fasiliteite - 'n groot braai-area - en 'n pragtige uitsig oor die Gamtoosrivier.
Okt 2023
Nicki S
5.0
Wegbreek uit die boonste rakke vir enige gesin of groep. Vir enige huisgesin of groep vriende is dit definitief die wegbreek wat almal nodig het.
Sep 2023
Raylene M
Saam met vriende
4.8
Relaxing and memorable. My girlfriends and I absolutely loved our stay at The Ferryview. Spacious, gorgeous views, homely and ideally s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Ferryview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0858860ec5c74c3c5e6a1672357c0ba5fd986c52a72491227dd464424d88fff268c6315695dd97bcd55447c83539b6bfcc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R102 Farm 860 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.921355446176 25.025169670524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang