Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

104 Family Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystraat 8, The Gallery, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

104 Family Suite is 'n bekoorlike woonstel in stedelike styl wat ideaal geleë is in die Gallery-kompleks in Knysna. Dit bied gerieflike toegang tot die Knysna Waterfront, spesialiteitswinkels, restaurante en Thesen-eiland. Dié woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of paartjie.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer wat met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die sitkamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n balkon met buitemeubels en uitsigte na die Knysna Waterfront.

Wi-Fi internettoegang is beskikbaar. Veilige kelderparkeerplek word voorsien met hysbaktoegang na die woonstel. Die gebou bied 24 uur-sekuriteit. Gaste het die gerief van 'n restaurant en koffiewinkel, 'n haarkapper, asook 'n klerewinkel op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Graystraat 8, The Gallery, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 104 Family Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystraat 8, The Gallery, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54b6488d4270a8cc07355aedb162faef85f90c652244d1a5c89f64a1ccee4e3b51e1ae399e6611b5de6781aba6d93f7fe08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Gray Street The Gallery 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039365 23.045215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang