Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Claire J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We had a short but lovely stay! We had a lovely stay, thank you so much! Lovely cottage, pity we couldn't spend more time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Was 'n baie lekker plekkie en baie vriendlike dorpie. Die rustigheid het ons goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaylyn M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderful stay, warm water, warm beds, discreet hosts. The host was welcoming and we found everything we needed in the cottage. The beds were warm and the electric blanket was wonderful. Of all the places we have stayed, this had the best quality mattress by far; well done. The shower had instant hot water - fantastic. The cottage is rustic and we enjoyed the indoor fireplace. Sometimes it's the small details that make the difference. Good luck to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag
5.0
Aug 2024

Alles was byderhand. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik lekker. Die vriendelike ontvangs was perfek. Experience heaven on earth. Very romantic and breathtaking. Outstanding self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ros N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

I would definitely recommend Garden Cottage. We felt so welcome. Anel was amazing - she ensured we were comfortable for the night's stay. The cottage is big and could easily accommodate a family. It was well maintained and clean, and the fireplace was just what we needed to warm up. The pool table was a bonus, and my hubby and I found out just how rusty we were - lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Dit was baie lekker en vriendelike mense. Anel het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfek vir 'n naweek wegbreek as jy rustigheid soek. The accommodation was baie gerieflik en baie skoon. Alles wat jy benodig vir 'n wegbreek is beskikbaar in die cottage. Daar was ook nie 'n tekort aan kagel en braaihout nie. Die cottage is ook baie toeganklik vir mense met gestremdhede en mobiliteitsbeperkings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Alles was netjies en skoon en die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Goeie prys vir aparte kamers en 'n rustige area. Vriendelik en gemaklike ontvangs. Ons, ek en my suster, het na donker arriveer en het sommer dadelik tuis gevoel a.g.v. ons gasvrou se hulpvaardigheid om die blyplekkie te vind en ons in te rig. Dit is in 'n stil area geleë en ons kon die koue nag warm slaap met genoeg komberse en elektriese komberse ook. Die woonstel is groot met 2 aparte kamers en badkamers en is gerieflik ingerig. Die kombuisie is goed toegerus met dit wat nodig is vir 'n ligte aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 58, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af9d52a1ef2f3e6ffa1267589c2a58743fe347f7941bcbfe7ed16c0d469898523e300ba8e48106c1b3aca07becbe095832d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 80 5 1 5 58 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.01385 20.45661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang