Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goose Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shaundrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netta en haar man was en is baie vriendelik en ook baie behulpsaam. Sjoe! The Goose Nest was lekker. Veilig en lekker rustig. The Goose Nest is baie netjies en daar was alles wat ons benodig het. Ek en my kerel sal beslis weer The Goose Nest kies. Dit was een vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie, ons waardeer jou resensie baie!

Sune H
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit was fantasties! Net wat ek nodig gehad het, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie. Waardeer jou resensie.

Wynand D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker, rustig en veilig. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie, Wynand. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Charlene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Sal enige tyd weer boek. Baie lekker gebly. Baie vriendelike huismense en het ons sommer welkom laat voel. Plek was skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie Charlene. Ons waardeer jou resensie.

Mart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek kan The Goose Nest volkome aanbeveel. Ons het so heerlik gebly in "The Goose Nest", Struisbaai. Baie skoon, alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg vakansie vir 2. Die gasvrou en gasheer was so vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie Mart. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Peter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

All good. Flat on the bottom right of the photo. It was fine and served the purpose of our visit. It was small but comfortable, and one has their own parking bay. We were happy we chose to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Thanks, Janet, for your review.

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasties. Baie dankie vir julle goeie en vriendelike gesindheid. Julle het ons onmiddelik laat tuis voel. Ons het lekker gebly. Sal enige tyd weer van hierdie plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie, Elize! Julle is baie welkom.

Ntsikelelo Julius A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

It was wonderful. Safe, cool and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Netta
The Goose Nest
Thanks for your review.

Pat V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely cosy accommodation. We had a lovely stay at The Goose Nest. The unit was beautifully neat and clean and well-equipped. Our host, Netta, was so caring and communicated well with us before our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Thank you so much for your review, Pat. We really appreciate.

Tamre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties. Vriendelike mense en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Dankie Tamre. Ons waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Netta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5725295367b052443293bf03dd84c8f9691bb5b4751f75caeba19ac4c709d36387d98ed1a6b3852ec3a6d9aec2d4d52d193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 23 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.799081038945 20.04590546627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang