Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greenhouse Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir The Greenhouse Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Berna V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Lieflike ou huis met hope karakter, en baie trappe!

Bekostigbare blyplek naby die CTICC.

Rene H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Sal beslis weer bespreek, veral wanneer ons rugby by DHL-stadion wil gaan kyk!

Uitstekende verblyf, fasiliteite alles net soos geadverteer.

Merlyn M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlyn M

Still great.

Great, accommodating and considerate.

Nanthakumarn C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanthakumarn C

Very nice.

Very nice and comfortable. The host was amazing.

Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Lekker rustige, puik gelee, veilig en skoon en netjies. Puik diens ontvang.

Ons het die plekkie werklik baie geniet, dit was perfek geleë vir ons doeleindes. Ten spyte van die besige straat voor ons, was dit glad nie 'n steurnis nie, en ons kon lekker rustig wees en lekker ontspan. Naby aan verskeie inkopieplekke, naby aan die DHL-stadion en ook naby aan die wegspring van die Argus Fietstoer. Ons kon oral stap waar ons wou wees en die strate en omgewing was pragtig skoon en ook baie veilig om te stap. Die uitsig was baie goed en die diens van hoogstaande gehalte. Ons het baie veilig gevoel om daar te bly. Daar is raamwerk vir skadunette, maar geen skadunette oor die parkeerarea nie. Blykbaar het die wind dit “verwyder”. Dit sal wel 'n groot bonus wees as daar weer skadunette opgesit kan word, dan hoef die voertuie nie in die bloedige son te staan nie. Verder kan ons glad nie kla nie, weereens ons het die plekkie baie geniet, uitsig en omgewing is 'n groot bonus en ons hoop om weer daarvan gebruik te maak.

Barry R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry R

Awesome.

Stay was awesome. Immediately booked for next year.

Matthew D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D

Ideal for business trips.

See stars.

Claire D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire D

We will definitely stay at The Greenhouse Guest House again when next in Cape Town.

We had a very pleasant stay. The guest house was perfect for our needs. The receptionist welcomed us with a beautiful smile and made sure that our car was parked safely. Lovely clean linen, comfortable pillows, and a great shower.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Claire,
Thank you for your lovely positive review of our guesthouse. We really appreciate it. I'm glad you enjoyed the parking and the cleanliness. I will pass on your compliments to Judith.
Hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara

The Greenhouse Guest House
Randolf J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Randolf J

Baie tevrede.

Goeie ontvangs en alles was soos ek dit in die advertensie gesien het.

Tony K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K

Good location for an overnight stay.

Comfortable bed. Good location.

Lilith S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilith S

Good.

Room was quite big and relatively clean. Bathroom could have done with a good scrub. Helpful staff, but car accommodation was difficult. Very safe but also difficult when there are other cars there. Very busy road, so reversing out (or in) was scary.

Carel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel S

Not acceptable.

The room had no windows. Felt without fresh air. No view of anything.

Charné E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné E

Lovely stay, close to everything you need.

Convenient location for Seven's rugby.

Dawie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R

Sal weer kom.

Die Protea kamer is ruim en gerieflik. Ek glo die eienaars sal aandag gee aan die stort wat nie lekker dreineer nie en die wasbak waarvan die prop nie werk nie. Ek sal beslis weer hier oornag!

Matseliso M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matseliso M

Wonderful, spectacular and excellent.

I highly appreciate the reception at Green House, wonderful people with the hearts of gold. The convenience and easy access to everything beautiful in Cape Town is my highlight. I will again and again book at The Greenhouse for my visits.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Matseliso
Thank you for your kind words and wonderful review of our guesthouse. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and that we will see you again.
Kind regards
Barbara

The Greenhouse Guest House
Lisa V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Great value for money.

The room and bathroom was neat and clean. I had a great night's sleep and the customer service was great. I would definitely stay here again. I wish the wifi and TV worked a little better. But all in all I feel this was good value for my money.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Lisa
Thank you for your wonderful review of our guesthouse. We really appreciate it.
Hope to see you again one day.
Thanks for pointing out the issues regarding WiFi and TV. It has been sorted out.
Kind regards
Barbara

The Greenhouse Guest House
Henry B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry B

Lekker rustige atmosfeer.

Kamer 6 is baie beknop vir 'n lang verblyf.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Henry
Thank you for your kind review of our guesthouse.
Room 6 our economy room is small and more suitable for shorter stays.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Barbara

The Greenhouse Guest House
Jg V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jg V

Nice. Good vibes.

Dit was 'n baie lekker gastehuis om by te bly.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Jg, dankie vir jou baie vriendelike woorde oor ons gastehuis. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Vriendelike Groete. Harry en Barbara

The Greenhouse Guest House
Lt O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lt O

Ons was aangenaam verras. Het baie lekker gebly!

Waarde vir geld, skoon en netjies. Ons tot kans gee om bietjie later uit te gaan omdat ons 'n maraton gehardloop het die oggend nog.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Theo, dankie vir jou baie vriendelike woorde oor ons gastehuis. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Vriendelike Groete. Harry en Barbara

The Greenhouse Guest House
Vicky S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky S

Ligging absoluut perfek.

Groot dankie aan die eienaars, het uit hulle pad gegaan om ons nog 4 dae addisioneel te akkommodeer.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Vicky
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. It was a pleasure to host you for the extra 4 days.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara

The Greenhouse Guest House
Colin B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin B

See stars.

The parking was the only problem.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zelna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Zelna V

Sal nie kamer 3 aanbeveel nie.

Ons het in kamer 3 gebly, daar was geen venster in die woonstel wat uitkyk en geen deur wat buite toe kan gaan nie. Die kombuis se dak is deurskynend, stukkend en vuil. Daar was groot kokkerotte in die kamer. Parkering was 'n nagmerrie.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Zelda
Sorry your stay was not up to standard. We have fumigated again. Cockroaches sometimes fly in, unfortunately.
We only have 3 parking spots for 7 rooms, so parking must be booked. Most guesthouses in the area do not have parking.
Kind regards
Barbara

The Greenhouse Guest House
Suzette L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Rustig en skoon.

Fantastiese plekkie en so veilig en naby almal. Almal so behulpsaam en vriendelik.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hallo Suzette, dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves en ons hoop om jou eendag weer te sien. Vriendelike groete,
Barbara

The Greenhouse Guest House
Sona V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sona V

Heerlik gekuier.

Die gastehuis se ligging was uitstekend.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hallo Sona
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly jy het jou verblyf geniet en hoop om jou eendag weer te sien.
Groete, Harry en Barbara.

The Greenhouse Guest House
Alta L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Goeie ligging.

Ons het net een aand daar oorgeslaap. Goeie en vriendelike diens. Al wat ek oor kan kla is dat die kamer bietjie van 'n muwwerige reuk het. Verder was dit baie skoon en netjies.

Johannes S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Als was perfek gewees en ons kan The Greenhouse beslis aanbeveel.

Sien sterre.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Johannes,
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. We really appreciate you taking the time to post this.
We enjoyed having you stay with us and hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara and Harry

The Greenhouse Guest House
Tiandi D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiandi D

Gerieflike akkommodasie, baie sentraal geleë.

Bietjie probleem as jy 'n groot kar het met parkering, maar hulle is baie behulpsaam en akkommoderend.

Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Bed was lekker, netjiese kamers, en geriewe goed.

Die enigste tekortkoming sal wees dat hy nie mooi aansigte het na of dier of berg of see nie. Harry was baie goed en het ons wonderlik gehelp.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hallo Johan, dankie vir jou vriendelike resensie van ons gastehuis. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf geniet het. Ons hoop om jou eendag weer te sien. Vriendelike groete Harry en Barbara.

The Greenhouse Guest House
Martie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Aangename kuier in die Kaap by goeie akkommodasie.

Alles wat nodig is vir oornag in sentrale area.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Martie
Thank you for your very kind review of our guesthouse.
We enjoyed having you to stay and hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara

The Greenhouse Guest House
Gertje S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gertje S

We had a wonderful comfortable stay at The Greenhouse.

Harry and Barbara are super hosts and we felt like it was a home from home we'll be back again. Only one request for ordinary tea to be replenished and maybe a little normal milk for tea in the morning.

Lukas P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas P

Heerlik.

Uitstekende ligging.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Lukas,
Thank you for your kind review. We really appreciate it. It was great having you stay with us.
We hope to see you again.
Kind regards,
Barbara and Harry

The Greenhouse Guest House
Esmeralde L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralde L

Pleasantly impressed with everything.

Generally a peaceful place to stay. Love the location. Clean towels every day and our room got cleaned every day. Friendly and helpful staff. Our rental car was safely parked. So in love with everything.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Esmeralde
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. So glad to hear that you enjoyed your stay.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara

The Greenhouse Guest House
Retha-mari G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha-mari G

Lekker gebly.

My ouers het hier gaan bly en wou naby die stadion bly vir die rugby, alles was volgens verwagting. Dankie.

Robin F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin F

All we needed for an overnight stay.

Harry and Barbara made us welcome and were very helpfull. We would stay there again.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Robin,
Thank you for your kind review of our guesthouse. We enjoyed having you to stay and hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara and Harry

The Greenhouse Guest House
Elma D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Slegs oornag voor bootreis.

Fasiliteit smaakvol, netjies en skoon. Persoonlik aandag deur Harry het ons dadelik laat tuis voel. Alhoewel die area sommige mense dalk sal pla, het ons 3 dames nooit onveilig gevoel nie. Kon lekker op balkon sit en kuier. Naby aan V&A waterfront en seekuspad!

Michelle G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle G

Most hospitable stay, pleasant hosts and clean rooms.

Harry and Barbara were most friendly and helpful - we will certainly return.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Michelle
Thank you so much for your nice review of our guesthouse. We really appreciate your feedback and we hope to see you again.
Kind regards
Barbara and Harry

The Greenhouse Guest House
Talita P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita P

Heerlik gekuier.

Goed geleë en baie skoon en netjies. Naby V&A en besienswaardighede.

Chante M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante M

Goeie kliëntediens.

Dit was 'n vakansie saam my pa en The Greenhouse Guesthouse was ons eerste bestemming. Harry was uitstekend. Baie opletbaar en behulpsaam. Ons het wel n' probleem gehad met van die ander mense wat daar gebly het asook parkeerplek wat ek 2 keer voor gevra het. Die plek is baie netjies en skoon. Ek sal net voorstel hulle mense laat weet die akkommodasie is op 'n hoofpad.

Dora-ann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dora-ann S

Vir 'n vinnige oorslaap voor jy bv. op 'n skeepsreis gaan, is dit baie goed.

Onthou net, dit is baie trappe na die kamers so dit is moeilik met bagasie. Harry was ongelooflik vriendelik en behulpsaam en het 'n paar keer kom hoor of ons reg is. Hy het ons ook gehelp met die bagasie. Die plekkie is baie skoon en netjies.

Chris J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Veilige parkering is 'n groot probleem.

Ek was bewus dat parkering beperk is en het daarom na die bespreking gevra dat ek 'n parkering ook wil bespreek. Harry het dit bevestig. Ongelukkig toe my vrou opdaag die middag, was daar geen parkering vir ons kar nie, en so ook 4 ure later toe ekself daar aankom, kon ons nogsteeds nie binne die erf parkeer nie. Uit die aard van die saak was ons ongelukkig en het voorgestel dat die geld terugbetaal word en dat ek dan by 'n hotel met veilige parkering sal inboek. Harry het self uitgekom en om verskoning gevra en verseker dat die voertuie so parkeer sal wees sodat ek wel op die perseel sou kon stop as ons die aand terugkom, wat ook gebeur het. Ongelukkig was die 1 voertuig in die proses so naby aan die trappe parkeer, sodat mens skaars met jou bagasie verby dit kon skuur. In my opinie is hier net veilige parkering op die perseel vir 2 voertuie. Somerset Road wat voor die gastehuis verbyloop is 'n baie besige straat met 24 uur verkeer en lawaai.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hallo Chris, ons is baie jammer dat 'n gas op die verkeerde plek geparkeer het en jou vrou se ingang na die parkering versper het. Harry het persoonlik ingegaan om die probleem uit te sorteer. Ons bestuur hierdie gastehuis al 7 jaar en ons het nog altyd 4 motors op die oprit agter die hekke geparkeer. Wat die padgeraas betref, is daar 2 drievoudige kamers aan die voorkant wat wel verkeersgeraas kry. Ons ander 5 kamers agter die voorkamers word glad nie deur verkeersgeraas geraak nie hulle is baie stil kamers. Vriendelike groete, Harry en Barbara.

The Greenhouse Guest House
Chantell K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantell K

Nie van die beste nie.

Die linne en beddens is gemaklik. Plek is opgedateer en kamers lyk soos op die foto. Enigste probleem was dat dit nie skoon gevoel het nie. Die badkamer in die dubbelkamer het geen vensters en daar was 'n ongewenste reuk wat daar gehang het. Koffie en melk was net vir een dag uitgesit. Geen opvulling gedoen vir volgende dag nie. Geen plek om koffiekoppies te was nie, behalwe in die badkamer se wasbakkie. Plek nodig 'n goeie skoonmaak. Die duvet covers se knippies werk nie almal nie. Duvet trek uit sy sloop uit. Daar was papiere onder die bed van vorige bewoners. Gordyne kan doen met 'n goeie was.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Thanks for your feedback.
We have taken note of what you have said and will take corrective action to make sure it doesn't happen again.
Kind regards
Barbara

The Greenhouse Guest House
Emma S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Great place to stay in Green Point.

Fantastic place. Relaxed and friendly owners.

Sandra V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

My stay was very pleasant, Harry was very helpful, thank you Harry.

Nothing more to say, just that it was a pleasant stay, I would recommend it to anyone without children though.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review about our guesthouse. Much appreciated!
I am glad to hear that Harry was very helpful. Hope to see you again one day.

The Greenhouse Guest House
Retha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

'n Droom-ervaring!

The Greenhouse is 'n absolute droombestemming. Die kliëntediens is van uitstaande gehalte, daar is veilige parkering en die ligging is wonderlik. Die kamers is pragtig en netjies, en ons is met aankoms opgegradeer na 'n luukser kamer deur die bestuurder teen geen ekstra koste. Het lanklaas iewers oorgebly waar alles so professioneel, vriendelik en glad verloop het.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Retha,
Thank you so much for this fabulous review of our guesthouse. We are so glad you enjoyed your stay and we hope to see you again one day.
Warm regards,
Barbara and Harry

The Greenhouse Guest House
Kimberly A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly A

We stayed for 3 weeks. It was a lovely visit for relaxation.

Harry was lovely to chat with daily. If we needed anything he would get it. The location is great for walking the gardens, CBD, or Green Point to Sea Point. It was a great place to stay. I would recommend this place to anyone.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Kimberly,
Thank you so much for this really fabulous review of our guesthouse. We really appreciate it.
Hope to see you again one day.
Warm regards,
Harry

The Greenhouse Guest House
Alnuschka S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alnuschka S

Fantasties.

Baie lekker kuier, baie netjies, baie ruim, nice balkon waar ons kon sit en afkoel na 'n lang dag waar ons die Kaap kon verken het.

Elizha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizha S

Vinnig

Was baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Maartin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin V

Baie gerieflik en goeie gasvryheid.

Veilig en netjies.

Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N

Verblyf naby aan al die toeriste-besienswaardighede met 'n tikkie luuksheid vir 'n rustige stop.

Die kamers is goed toegerus met hotelkwaliteit beddegoed en meubilering. Die badkamers is modern en 'n plesier om te gebruik. Die koue waterbottels met aankoms was 'n welkome verrassing. Die ouer gebou het wel uitdagings, soos beperkte parkeerspasie.

The Greenhouse Guest House se terugvoer

Hi Henk,
Thank you so much for your kind review of our hotel.
We really appreciate it.
Warm regards,
Harry and Barbara

The Greenhouse Guest House
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccd4b5cf46383d57b21c8b9a566886bf1b326d813345e2fd58e9747c5989a652604557886d578832d605842391d6fb4505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang