Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Could not have made a better choice. Beautiful accommodation, scenic, comfortable, well-appointed and peaceful location. Magnificent views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Baie dankie vir jou terugvoering, en jou kuier. Hoop ons sien gou weer.

Jeffrey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met 'n fantastiese uitsig en beslis waarde vir geld. Ons was geweldig tevrede met die plek wat ons gekies het. Wat 'n vriendelike ontvangs! Als was so netjies en skoon. Nou kan ons met 'n geruste hart ons bespreking vir ons volgende besoek aan hierdie plek in Jongensfontein maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Beste Jeffrey Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien werklik uit om jou weer as 'n gas by The Haven te kan ontvang.

Madeleine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Ek wou nie huistoe gaan nie, wou net daar bly. Pragtige plek, asembenewelde see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ons sal volgende keer langer daar wil bly. Ons het net daar oornag en kan nie veel kommentaar lewer nie. Ontvangs was goed en die ligging is uitstekend met mooi uitsigte oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dilly het ons werklik tuis laat voel, sy en haar moeder het lekker saam met ons. Uiters lekker gebly, die gasvrou, is 'n engel. Ontsettend vriendelik en behulpsaam. Waarlik die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Baie dankie vir julle terugvoer wat ander gaste help met hul keuse. Sien uit na jul volgende besoek.

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitsig! Mooi kamer, skoon en netjies. Asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit help ander gaste met hul keuse.

Loamie O
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie lekker, netjies - perfekte ligging. Baie netjies en goed toegerus. 4 persone kan met gemak hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer jou tyd.

Yolandie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Baie rustige atmosfeer. The Haven sal my weer sien. Dit is veilig, rustig en skoon. Die gasvrou was baie hulpvaardig en het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
The Haven
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Julle was sulke prima gaste.

Thandi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Peaceful. The owner was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Very clean, location walking distance from beach and suitable for a family of 4. I would definitely recommend The Haven as we stayed in the flat which was very private. Jongensfontein is the place to be if you want to relax and enjoy a quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1526cf72321c8ac47c5ee531b9910df161807d6ea05620e23efbde60a39c892d67099a759456e166f8b76a3cc26ff33d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 37 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.430234174259 21.334445768393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang