Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Haven kyk uit oor die see en is in Jongensfontein geleë en bied verblyf vir paartjies, of groepe vriende of familie.

Die meerverdiepinghuis-gastehuis bied gaste 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens, koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n oond.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis vir die ander eenhede wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, elektriese braaipan en 'n 8-sitplek-etenstafel.

Al die eenhede is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede maak oop op dek met pragtige panoramiese uitsigte oor die see.

Jongensfontein bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van voetslaan, fietsry, perdry, gholfspeel, visvang, swem by die getypoel, en branderplankry, en die dorp het verskeie restaurante en winkels wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir The Haven
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1526cf72321c8ac47c5ee531b9910df161807d6ea05620e23efbde60a39c892d67099a759456e166f8b76a3cc26ff33d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 37 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.430234174259 21.334445768393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang