Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heron Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Heron Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm is 'n ruim, bekoorlike kothuis geleë op Beacon Vlei Guest Farm, onder verskeie ander verblyfopsies, en skuil in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv gemeubileer is. Daar is ook 'n knus kaggel.

Die eenheid lei na 'n patio met sitplek buite en braaigeriewe wat oor die privaat dam uitkyk. Die dam- en vleilandgebied is die tuiste van honderde pragtige voëlspesies, en wild soos duiker, rietbok, bosbok, serval, rooikat, ystervark en wilde varke om maar net 'n paar te noem.

Gaste kan baarshengel, voëlkyk, bootry, en 'n piekniek op die plaas geniet na 'n rustige staptog om die pragtige Beacon Vlei. Ander buitelugaktiwiteite wat in die omliggende platteland gereël kan word, sluit bergfietsry, perdry, kaptoere, slagveldtoere en selfs valskermsweef in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Ekstra enkelmatras

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a616825f91a8cf889e5b45286afcc250c2b3369eb69c978f40587ec06421634f954c84eb20e2c0b1c58822cb14d35174171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5) Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.392135 30.055984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang