Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hidden Valley

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike kuierplek vir gesinswegbreek. Ons was baie beïndruk met die verblyf by The Hidden Valley. Die hutte is stylvol en gemaklik ingerig met alles wat nodig is. Die omringende natuurskoon was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Susan. Julle is altyd welkom.

Jason S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons gaan nou die hele kamp bespreek en kinders en familie saambring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Jason, julle is altyd welkom.

Lizel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek. Wow, ons naweek was 'n heerlike wegbreek. Die eenheid is waarlik ten volle ingerig, alles wat jy nodig het en heerlike koffie. Die bemarkingsfoto's is mooi, maar die eenheid en omgewing is nog mooier. Ons is al klaar reg om nog 'n naweek by die akkommodasie te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, Lizel

Eurika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi rustige omgewing. Vriendelike ontvangs sal beslis aanbeveel. Baie mooi rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Eurika. Lekker dag vir jou.

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vrede en rustigheid vir jou siel. Ongelooflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Sanet, ons is bly julle het geniet.

Mariana A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dis soos 'n stukkie paradys. Alles is gerig op gaste se gerief en genot. Dis 'n juweel in die bos. Ons wil weer (en weer) gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Mariana, julle is altyd welkom

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

5 x sterre vir die pragtige plek. Wat 'n pragtige juweel van 'n mooi plek! Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Daar was geensins iets waaroor ons kon kla nie, alles was netjies en mooi en meer as genoeg van wat ons nodig gehad het vir die naweek. Natuurskoon is pragtig. Eienaars doen regtig baie moeite en is baie gasvry. Sal beslis weer daar wil bespreek in die toekoms. Regtig 'n plek waar jou siel kan rus vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Definitely a hidden gem. The location is stunning. Frans and Louise are very attentive. The small luxuries, comforts, and thoughtful touches they have put into the place for their guests are amazing. It's truly a place to unwind and recharge the soul. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Thank you Kim. We hope all is well with you guys.

Shirley L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great location, beautiful view from the cabin. The place is like paradise to me. My husband and I enjoyed the breathtaking nature surrounding the place, we rode bikes, took a walk along the river and enjoyed a nice evening braai just gazing at the stars and listening to the sound of nature. Our host Frans is kindhearted. What a generous host, his warm hospitality made our stay a pleasure. The room was supremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik ontspan! The Hidden Valley is een van die lekkerste plekkies wat ons nog op die webtuiste bespreek het. Die cabin het alles wat ons nodig gehad het. Dis prentjiemooi en reg op die rivier. My man kon vlieghengel en ek het lekker gaan stap. Frans gee baie om vir sy gaste. Ons sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang