The Island River Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 54 Moriah, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Island River Lodge is op 'n privaat eiland in die middel van die Blyderivier geleë en word deur inheemse bome en digte plantegroei omring.
Verblyf word in 8 eenhede met slaapplek vir 16 gaste aangebied. Alle gaste wat die selfsorgopsie bespreek het, het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is, asook die boma en braai-area by die tentkamp. Elke tent het 'n berg-uitsig en die chalets het 'n rivier-uitsig.
Gaste kan die swembad by die hooflodge geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit staproetes en voëlkyk in en gaste kan die gewone boskraai, visuil, visvanger en 'n rits ander voëls sien. Dié unieke paradys bied die perfekte kombinasie van ongerepte bosveld en riviergebied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Iain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 54 Moriah, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink The Island River Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 54 Moriah, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang