Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful, restful, fun. We had a beautiful time. The scenery was amazing and the chalet was warm and comfortable. There were beautiful hikes and lots of animals to see on the surrounding farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luca M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful stay. We had an amazing stay at the lodge. The staff were incredibly hospitable and the cottage we stayed in was perfect for what we needed. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful weekend getaway. Our weekend getaway was amazing! We stayed in the Twilight house with our small kids, and we truly enjoyed the walk to the waterfall and cave. The staff from the accommodation is so friendly and the service was phenomenal. Fishing was a bit on the slow side during our stay, but it was still nice to test new waters and to enjoy the great scenery. Will definitely return to the accommodation in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

An exhilarating and delightful getaway to a cozy cabin in the mountains. Amazing getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike ontspanning in asemrowende natuur. The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is geleë in pragtige natuurskoon. Die lodge het selfsorg chalets asook kampplek en ek sal dit hoogstens aanbeveel. Die lodge is netjies en skoon en die kliëntediens is baie goed. Daar is 'n restaurant op die perseel en verder is daar staproetes asook forelhengel beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het elke sekond geniet, so ook ons 2 honde. Dit was 'n fantastiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongeëvenaarde rustigheid. Ons het vreeslik lekker gebly. Beide eienaar en personeel het dit laat voel asof ou vriende mekaar raak geloop het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi omgewing. Alles is baie netjies. Almal is vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerusha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquil stay. Awesome and tranquil stay in the unit. Everything was perfect and staff went out of their way to see to us. There is hiking, biking, swimming (in the waterfall and pool), games and so much more to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R36, Watervalplaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTCsacFpAfXGvGPhKhYKopMP2qysZiChfWBrFIPpPTAktJKsZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 R36 Waterval Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.567905 30.346427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang