The Lemon and Olive Tree Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Renet L - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Willeatha M - Jul 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Liesl O - Jul 2024
Algehele gradering
Laaste minuut bespreek om sneeu te kom kyk.
Ronel V - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige luukse, moderne, minimalistiese selfsorgeenheid.
Lees meerThe Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die lekker volledige resensie. Jammer oor die shampoo...
Annemie N - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf. Uitstekende kommunikasie.
Elda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Ben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Een nag oorgebly nadat ons 'n troue bygewoon het.
André M - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed it.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Japie M - Sep 2024
Algehele gradering
Het voldoen aan ons verwagting.
Michelle E - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, ligging pragtig tussen die berge.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Dankie Michelle, sal in die toekoms hierna kyk.
Nico A - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende netheid en diens. Waarde vir geld. Voorsien in alle behoeftes. Puik toegerus met alle geriewe.
Robert T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies.
Miche D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Greg G - Mei 2023
Algehele gradering
A place to sleepbefore an very early departure.
Liezel G - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en pragtig.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Liezel!
Johan H - Jan 2023
Algehele gradering
Alles netjies en skoon met al die nodige goeters in plek.
Kathryn M - Des 2023
Algehele gradering
Seamless check in and out, clean and attention to detail!
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Appreciated!
Carol M - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and stylish decor, very clean, good facilities. Darkness during load shedding is a safety issue, especially when arriving ar night during load shedding.
Camilla A - Feb 2023
Algehele gradering
It was nice, just a suggestion that an air-conditioned be put in the room as it is very hot in Ceres.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Hi Camilla, there is an aircon in the room.
Eldin S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Khalid G - Apr 2023
Algehele gradering
Clean and contemporary furnished cottage.
Nicola B - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Lindie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, gesellig en baie netjies.
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Diens deur die eienaar is uitstekend en vriendelik.
Chandre M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Wendy C - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and well-equipped.
Willemien V - Nov 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir twee mense.
Raymond V - Okt 2022
Algehele gradering
The Olive Tree was just perfect for our three-night stay.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Thanks for a very nice review, Raymond. We try to deliver.
Ashleigh P - Okt 2022
Algehele gradering
Very accommodating.
Nelia K - Sep 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik deur ons gasvrou verwelkom. Ons was aangenaam verras deur die skoon, netjiese en smaakvol gemeubileerde eenheid. Ons verblyf het seepglad verloop, want alles werk en alles is van goeie kwaliteit.
Glynis V - Jun 2022
Algehele gradering
Everything and more!
Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Die binneversiering is pragtig en die tuin ook net so salig om in te ontspan.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Baie dankie Christine! Dis lekker om vir lekker gaste iets te skep om te geniet.
Ansie G - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en mooiste, netjieste plekkie ooit.
The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Baie baie dankie vir mooiste terugvoer, Ansie. Kom gerus weer!
Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Het net oornag maar als was reg.
Kanyiso N - Sep 2022
Algehele gradering
The neighbourhood outside the apartment had a lot of life within walking distances. However, it was very quiet when you were in the loft.
Lees meerThe Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer
Hi Kanyiso, thank you for your response and review.
When a guest leaves something behind or something is missing from the cottage, we try to contact the guests as soon as possible to let them know.
So sorry you felt offended by the action, that was not the intention.
Christel S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en ruim.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang