The Light House - Kabous
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R725 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Light House - Kabous is 'n kunstenaarskothuis in Westdene, naby die bekende Melville-woonbuurt wat vir sy nuwerwetse restaurante, kroeë en koffiewinkels gewild is. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n gasplaat. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma in die tuin waar hulle kan braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien meer verblyf in Westdene Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang