The Light House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marianca E - Sep 2024
Algehele gradering
Most gorgeous views!
Reemo S - Aug 2024
Algehele gradering
Serenity.
Steven M - Jun 2024
Algehele gradering
Great location, incredible view and perfect accommodation for a couple.
Karen P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie leke.
Louis G - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was verrassend lekker, baie meer as wat ons verwag het.
Cindy S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging en atmosfeer.
Ilze D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons as gesin van 5 het heerlik gebly. Wonderlike hosts met puik klientediens.
Sheona S - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful and enjoyable.
Kaylen M - Des 2023
Algehele gradering
I would highly recommend staying at the Light House.
Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Olga V - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
The Light House se terugvoer
Thank you for the great review Olga. Hope to see you again soon
Daryl B - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en natuur rondom jou. Hier kan jy behoorlik rus.
Ilse T - Feb 2023
Algehele gradering
Revitalizing.
The Light House se terugvoer
We're glad you enjoyed your time, and thank you for leaving the place clean and tidy.
Salomie V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie dankie. Ons het ons kuier baie geniet, pragtig skoon en netjies.
Andre P - Des 2022
Algehele gradering
Rus lekker met 'n see-uitsig!
Louise S - Mei 2022
Algehele gradering
Very neat and tidy. No complaints at all.
The Light House se terugvoer
Thank you for coming Louise, we hope to see you again soon.
Fredeline A - Mei 2022
Algehele gradering
What a fantastic weekend away from the hustle and bustle of the city. Thank you Lindy and Gil for your wonderful hospitality at your tranquil establishment.
The Light House se terugvoer
Thank you for the great review, and for leaving the place so neat and tidy when you left.
We hope to see you again soon.
Regards,
Gil and Lindy.
Adri V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.
The Light House se terugvoer
Thank you for your valuable review Adri, we hope to see you again soon.
Dorothy T - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful views, quiet and relaxing stay.
The Light House se terugvoer
Thank you for coming, we hope to see you again sometime soon.
Carin L - Okt 2022
Algehele gradering
Blue Horizon Bay is 'n rustige area uit die stad. Mens voel veilig en uitsig van The Light House is mooi.
The Light House se terugvoer
Thanks Francois, the place was left clean and tidy.
We are glad you enjoyed your stay here
Regards Lindy and Gil
Riaan P - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Monique V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Strandhuis weg van die huis.
The Light House se terugvoer
Hi Monique,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was net n plesier om julle daar te he.
Kevin en Tertia
Anele S - Des 2021
Algehele gradering
The unit was spotless. The personal touch of welcoming us with a fresh flower arrangement also made us feel right at home. I will never get enough of the stunning sea view from the unit. Thank you for your hospitality Lindy and Gil.
The Light House se terugvoer
Thank you Anele.
We are so pleased you enjoyed your time here. Hope to see you again.
Alan W - Okt 2020
Algehele gradering
Kevin and Tersia were really welcoming and made us feel like we had come home!
The Light House se terugvoer
Hi
Thanks for the great review.
it was really a pleasure having you people there and your positive energy.
See you people soon.
Kevin and Tertia
Jeandre B - Okt 2020
Algehele gradering
Warm, inviting, breathtaking views.
The Light House se terugvoer
Hi Jeandre, thanks for the nice review. It is always great to get good reviews as we want to make the stay at the Light House as pleasant as possible. Regards, Kevin and Tertia.
Bernard B - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent, hosts were extremely hospitable. Great venue with a view.
Lees meerThe Light House se terugvoer
Hi Bernard
WOW Thank you Bernard for such a great review.
It really was a pleasure having you two at The Light House.
All of the best and look after yourself
Kevin and Tertia
Larisa N - Okt 2020
Algehele gradering
Net een woord uitstekend.
The Light House se terugvoer
Baie dankie Alexandre
Ek is bly jy het dit geniet.
Dit was 'n groot plesier om jou by die Light House te he.
Kevin en Tertia.
Rudy D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is werklik Die Lighthouse.
The Light House se terugvoer
Hi Lizanne
Dit was vir ons 'n groot plesier.
Ek is bly ons kon iets in jou lewe beteken en sien daarna uit om jou weer te sien.
Kevin en Tertia
Gina N - Aug 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig, vriendelike mense, pragtige plekkie.
The Light House se terugvoer
Hi Gina
Dit is goeie dag. Ons het nou twee goeie resensies binne n uur gekry.
Baie dankie vir die resensie.
Julle moet beslis weer kom
groete
Kevin & Tertia
William W - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie.
The Light House se terugvoer
HI Sanet
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is rerig bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.
Kevin & Tertia
Anita S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk, lekkerste naweek by die Light House.
The Light House se terugvoer
Hi Anita
Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer binnekort te sien.
Kevin en Tertia
Stephan J - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklike, rustige en netjiese verblyf met 'n asemrowende uitsig.
The Light House se terugvoer
Hi Stephan,
Dit was weereens n voorreg om jou hier te he en glo ons gaan jou weer binnekort sien.
Baie dankie vir die mooi ressensie
Kevin and Tertia
Madeleine R - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike met alles wat sou nodig wees in die woonstel.
The Light House se terugvoer
Hi Madeleine
Dankie vir die mooi resensie
Hoop om julle weer te sien
Kevin en Tertia
Margo V - Des 2019
Algehele gradering
Wow, amazing.
The Light House se terugvoer
Hi Margo,
Dankie vir die baie baie mooi resensie.
Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te sien.
Die boogie boards en tent wag vir julle.
Kevin en Tertia
Anele S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik met pragtige see-uitsig.
The Light House se terugvoer
Hi Anele
Dit was 'n groot plesier. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Kevin en Tertia
Stephan J - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met ongelooflike uitsig.
The Light House se terugvoer
Hi Stephan,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Dankie weereens aan Lekkeslaap vir die pragtige mense wat julle na die Light House toe stuur.
Groete,
Kevin en Tertia
Jenine V - Sep 2019
Algehele gradering
Wow!
The Light House se terugvoer
Hi Jenine
Baie dankie vir die mooi resensie
Dit was rerig lekker om julle almal hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Ja Simba is baie spesiaal en sy het julle kuier ook geniet.
Julle is almal pragtig.
Bianca C - Aug 2019
Algehele gradering
Verwagtinge was oortref.
The Light House se terugvoer
Hi Bianca,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en is so bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle weer binnekort te sien.
Kevin en Tertia
Jan K - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
The Light House se terugvoer
Hi Jan
Dit was 'n groot plesier en ek is bly julle het dit geniet.
Ek hoop om julle weer te sien en dankie vir die mooi resensie.
Kevin en Tertia
Jolene N - Jul 2019
Algehele gradering
Uitsig is ongelooflik mooi.
The Light House se terugvoer
Hi Jolene
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is baie bly julle het dit geniet en glo ons sal julle weer sien.
Ons wil dit so gerieflik moontlik maak vir ons gaste en het ook besluit om eerder ons een kar buite te parkeer sodat ons gaste se kar veilig kan wees teen die weer ens.
Kevin en Tertia
Gary B - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
The Light House se terugvoer
Hi Gary
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit rerig baie.
Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle weer te sien
Kevin en Tertia
Bennie K - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
The Light House se terugvoer
Hi Bennie,
Dit was rerig lekker om julle by die Light House te hê. Ek hoop om julle weer binnekort te sien. Dankie vir goeie mense soos jy en ook vir jou vir die mooi resensie. Ons wil nie net 'n plek gee om te slaap nie maar dit spesiaal maak vir almal wat daar kom bly.
Engela D - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
The Light House se terugvoer
Dankie Engela,
Ek is so bly julle het dit geniet en kyk daarna uit om julle weer te sien.
Ons wil he almal wat by die Light House bly moet n lekker en spesiale tyd he in n skoon en netjies plek.
Dankie ook aan Lekke Slaap vir die "Lekke" mense wat julle vir ons stuur.
Annelize A - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
The Light House se terugvoer
Dankie Annelize
Dit was n groot plesier om julle hier te he Julle is altyd baie welkom
Kevin en Tertia
Sarien S - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
The Light House se terugvoer
Dankie Andre en Sarien dit was 'n groot plesier om julle by die Lighthouse te kon huisves.
Ons is baie trots op die Light House.
Mario M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en baie goeie hulp toe ek 'n probleem gehad het met 'n motorband lek.
The Light House se terugvoer
Hi Mario
Dankie vir die mooi resensie.
Dit was 'n plesier om julle by die Light House te hê en ook om met die motorband te help.
Ek is regtig bly julle het dit geniet.
Kevin en Tertia
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delphiniumstraat 8, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang