Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Majestic Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ruve K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Baei klassieke woonstel uit 'n ou era. Wonderlike atmosfeer. Wonderlike blyplek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Perfekte plek vir gesin met 'n tiener en student. Baie mooi en stylvolle plek met mooi uitsig en veilige parkering. Perfek geleë om die atmosfeer van Kalkbaai te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Very comfortable but noisy traffic. The bath plug is faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastiese verblyf. Baie sentraal - stapafstand van al die winkels, hawe - naby Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Spacious apartment with great views. Spacious apartment, clean and well-appointed kitchen. One small request - bedside lamps would be useful. Wonderful views directly over Kalk Bay harbour - we hope to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ongelooflike lekker, rustig, pragtig en definitief die moeite werd. Die beste plek om te bly in Kalkbaai. Rustige atmosfeer, netjies, skoon, stapafstand van alles in Kalkbaai. Vriendelike mense, fantastiese diens. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Luukse verblyf in an onspanne atmosfeer. Kalkbaai is 'n absolute moet, en die verblyf was absoluit wonderlik in terme van luuksheied, veiligheid en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Florian
The Majestic Apartment
Thank you so much for your lovely review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay, not just with us but also your time in Kalk Bay as well. Hope to see you soon!

Melanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Gerieflike verblyf; sentraal geleë en veilige parkering. Gerieflik naby winkeltjies; die hawe & restaurante. Kan stap vanaf Kalkbaai, deur St James tot in Muizenberg. Vriendelik personeel en goeie sekuriteit. Netjies en moderne woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Florian
The Majestic Apartment
Thank you so much for your lovely review, it was a pleasure to host you and we hope you enjoy your time in Kalk Bay. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 111

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, Kings Apartment 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMTk3ZGU2LTk2NGUtNGI3YS05OTY1LWEyNTgyZDcwNTQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 124 Main Road 1 Kings Apartment 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125642287839 18.448739911709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang