Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Neighbours

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

The Neighbours is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Kleinmond. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie aangesien dit naby die strand geleë is.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof-, tweede en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. 2 slaapkamers en 1 badkamer is op die onderste verdieping en die oorblywende 2 slaapkamers en 1 badkamer is op die boonste verdieping

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure maak oop op die patio met buitemeubels en gedeeltelike see-uitsigte in die verte. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216d157a083a76234ec290a381b5e842e06185d1d38f3c676233f424f630252085d67d22218252860f881ec3e93edd9193e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 9 mense 27 Boekenhout Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337684150636 19.036949053442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang