Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cameron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Week in die Kaap. Definitief 'n lekker blyplek! Gerieflik naby Durbanville Mediclinic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir die positiewe resensie van The Nest.

Patricia H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Home from home! Beautiful, neat, modern and clean. Has everything you need. Very comfortable and the host made us feel very welcome with milk and juice in the fridge, plenty of coffee choices and hot chocolate! It was really home from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Thank you for your positive feedback.

Cheryl N
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Wonderful host, beautiful tastefully decorated unit! Highly recommended. Very comfortable, extra special care to detail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Thank you for your positive feedback.

Sansonette F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Heerlike, netjiese, goed toegeruste klein nessie. Die gasvrou het vir seker baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Al is die plekkie klein, het dit als en nog meer as wat mens nodig sou hê vir 'n vinnige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir die positiewe resensie van The Nest Durbanville.

Riana G
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Waarde vir geld! Ons was drie volwassenes en die verblyf was regtig baie goed. Alles was tot ons beskikking, behalwe natuurlik kos. Die gasvrou het selfs voorsiening gemaak vir elke dag 'n koppie koffie/tee en daar was melk en sap in die yskas met ons aankoms. Alles was skoon en gerieflik en alhoewel ons naby die hospitaal en winkelsentrums en restaurante was, het ons nie gevoel ons in die stad nie. Daar is twee badkamers, dus het elkeen sy privaatheid gehad en ons het geensins gevoel ons is in mekaar se pad nie. Die gasvrou het elke dag vir ons die beurtkrag skedule gestuur en sy was regtig baie vriendelik en behulpsaam en het moeite gedoen. 'n Vyfster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie van The Nest.

Charlene M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Netjiese, skoon woonstel, gasvrou het ons bederf met sjokolade en genoeg koffie en tee, heerlik verblyf. Juliana is vriendelik en baie behulpsaam, was rerig net lekker om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir die positiewe en mooi resensie van The Nest.

Tersia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Waarlik jou huis weg van jou huis af! Gasvrou is ongelooflik gasvry en daar is genoeg van alles voorsien vir ons hele gesin, van heerlike koffie tot vars melk en vrugtesap. Kombuis is ten volle toegerus en die hele woonstel is pragtig skoon en netjies. Baie dankie Juliana vir al jou moeite met klein Lewo, dit word baie waardeer. Ons het ons besoek by jou "nessie" baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie.

Carina S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Stunning! The Nest bied aan meer as wat jy lees en sien op die foto's. Die eenheid is regtig 'n 12/10. Skoon en baie goeie gehalte op alle gebiede. Die gasheer en -vrou is altyd beskikbaar. Moenie twyfel nie, want jy gaan nie teleurgestel wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie van The Nest.

Alma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige en gerieflike woonstel. Ons het elke oomblik geniet! Alles was net heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
The Nest
Baie dankie vir julle positiewe en mooi resensie van The Nest.

Nico C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie aangename ervaring. Gasvrou uiters vriendelik en tegemoedkomend. Woonstel was pynlik netjies en skoon. Toegerus met alles wat jy kan benodig. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat, Milano-kompleks, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5527ddc5af50b76a6525621f0b96647db91eaf393038534a82df2924166b1f69a880c304b52166825fc15e6d912189adaf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Hyacinth Street Milano Complex 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82609149516 18.652496715939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang