Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Night Owl

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Was ontvang met 'n warm hart na 13 ure se reis vanaf Hermanus na PTA. Vriendelike en warm persoonlike ontvangs wat ek nog nooit beleef het nie. Pragtige selfsorg-eenheid toegerus met alles wat mens benodig plus ekstra. Die ontvangs was persoonlik, warm en vriendelik, wat mens min kry in vandag se tyd. Magda is 'n pragtige mens met 'n netjiese plek. Sal vir seker altyd daar oornag as ek in Pretoria is, sonder om verder te soek. Dit was elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
The Night Owl
Baie dankie vir jou mooi resensie Gerda. Julle was ster gaste en die eenheid was netjies en skoon gelaat. Altyd welkom by ons.

Marieta V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Goeie waarde vir geld. etjies en veilig. Die plek was heelwat goedkoper as ander soortgelyke plekke. Baie ruim, silwerskoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
The Night Owl
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer.

Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustigheid was sielskos. Vriendelike diens en ons plekkie was vreeslik netjies met 'n lekkerny by om ons welkom te heet en rustigheid was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
The Night Owl
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82247195a4ae0f372653c1b9323379a7a01ed349d0bed52bde683aebd39a9f932302d0cc5a784c6919e7c9b832c20473b3b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1061 Besembiesie Road Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689992427016 28.271436046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang