The Old Hatchery
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drak Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Old Hatchery bied bekostigbare en B&B- en selfsorgverblyf, net 10 km van die Underberg in die Suidelike Drakensberge aan. Dit is sowat 1,5 uur se ry van Howick en 1 huur van Kokstad af.
Daar is 15 B&B-kamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het stortgeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met DStv. Gratis parkeerplek, WiFi en ’n a la carte-restaurant op die perseel. B&B, slegs verblyf, selfsorg en verblyf wat alle etes insluit is in die eenhede beskikbaar.
Kingfisher is 'n selfsorg-eenheid wat gewild is vir gesinne en klein groepe. Dit beskik oor 2 kamers met koningingrootte-beddens en 1 kamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers is en suite. Die kombuis is ten volle toegerus, die sitarea het 'n TV en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die Suidelike Drakensberg in die verte.
Otters Den is 'n selfsorgkothuis wat gewild is vir gesinne en klein groepe. Daar is een kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n TV en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Een van hierdie kamers het 'n TV. Die kombuis en sitarea is oopplan en lei na 'n stoep met 'n berguitsig.
Daar is 3 Fishing-kothuise wat geskik is vir paartjies. Elke eenheid het ’n badkamer, klein kombuis en braaigeriewe. Van die parkeerarea af, loop gaste op ’n houtdek oor die klein waterval na hul kothuise toe.
Perdry-, bergfiets-, en staproetes asook gholfbane, forelhengel en die bekende Sani-pas is naby die verblyf. Begeleide Sani-pas 4x4-toere, perderitte en San-rotskunswandelings is beskikbaar.
The Old Hatchery is tussen Johannesburg en verskeie kusoorde aan die Suidkus en Wildekus. Daarom is dit die perfekte oornagbestemming.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Talana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Drak Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Old Hatchery het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drak Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang