Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Una V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Platteland in die middel van die stad. Gary en sy span het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Kon heerlik ontspan na 'n dag op die pad. Dis 'n lieflike plek. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansiot L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Relaxing, lovely. It was nice and relaxing. I loved the nature vibe that it had. The kids enjoyed it as well. And they loved the dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal was. My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal was. Hulle is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies, stil, en aangenaam. Baie tevrede met die diens wat ons ontvang het by The Olive Tree. Verblyf was skoon en netjies, beddens lekker sag, en die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Hy het ons vinnig tuis laat voel met sy persoonlike ontvangs. Daar is ook onderdak parkeering. Dis in die stad geleë, maar voel glad nie so nie. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat nog steeds die vrede van die bosveld in die stad wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker plek om te bly. Baie ruim, goed toegerus en rustige atmosfeer. Goeie en vriendelike ontvangs wat jou baie tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delise A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Clean, comfortable and peaceful accommodation. The Olive Tree was perfect for our stay. We visited family and friends in Pretoria and Mid Rand, so it was conveniently placed between the two homes. The host was friendly and accommodating. Clean, comfortable accommodation in peaceful surroundings. A much enjoyed weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het oornag na die hospitaal besoek. Baie netjies, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustig en stil gewees. Kalmerend. Vriendelik ontvang. Is mal oor die honesty-boks wat lekkernye in het. Alles is daar, jy bring net jouself. Sal beslis weer gaan en beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie netjiese plek met die vriendelikste eienaar. Gary, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie veilig en baie baie netjies. Ons sal definitief weer hier gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72c8a7900dd2aee239b7b69126a6f4514cfe277ef4114c76c802bf46eb18b234d4911b9a0d7c2681f57418c8c07a55c799b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 17 Republic Road President Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.018536172526 28.150279145963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang