The Pepper Tree B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isipingo-straat 40, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Pepper Tree B&B is in die pragtige buurt in Sandton geleë en daar is lekker paadjies in Paulshof wat geskik is vir drawwers. Die verblyf is ook naby van Sandton se lekkerste kuierplekke en restaurante.
The Pepper Tree B&B beskik oor 6 slaapkamers en 3 woonstelle waarvan sommiges vir selfsorg toegerus is. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n gemaklike stoel, asook lekker baie plek in die kaste, gratis WiFi en Netflix.
Daar is elektriese komberse en paneelverwarmers, asook lugversorging vir as die weer draai. 'n Kombuisie met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en ander toebehore is beskikbaar en wasgoed kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Die ontbyt sluit vars koffie, tee, ontbytpap, sap, brood, konfyt, muesli, wors en vleis, gebraaide tamatie en roereier in.
Gaste kan binne of op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad bied. Die swembad word met sonkrag verhit.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Isipingo-straat 40, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Pepper Tree B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paulshof Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isipingo-straat 40, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang