The Pink Lodge on The Beach
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 907 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Pink Lodge on The Beach is pragtig geleë in Wildernis met die beste ligging teen die strand. Vakansiegangers kan 'n rustige vakansie geniet terwyl sakelui die kans kry om gemaklik asem te skep. Die gastehuis bied 4-ster-verblyf in suites wat oor die see uitkyk.
Al die kamers het balkonne, 'n TV met sekere satelliet-kanale, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is direkte toegang van die tuin tot die strand. Geriewe sluit WiFi, 'n sitkamer op die eerste verdieping met ongelooflike uitsigte oor die strand en oseaan, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kroeg in. Daar is parkeerplek op die perseel.
Hou die dolfyne en walvisse vanuit jou slaapkamer dop voordat jy die verskeie besienswaardighede op die Tuinroete verken. Gaste kan in die tuin of op die balkon sit en die asemrowende sonsondergange aanskou of langs die beeldskone strand gaan stap. Daar is baie gholfbane om van te kies in die omgewing. Wildernis is ideaal geleë vir besoekers wat hierdie wêreldbekende deel van Suid-Afrika wil verken.
Ons tariewe sluit ontbyt in met die uitsondering van Gogo's wat 'n selfsorg-eenheid is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pink Lodge on The Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang