Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Point Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Stephanie O
1 nag
5.0
Mrt 2024

I will be back. Uitstekend. Die verrassing in die kamer vir my 85-jarige moeder uit die boeke. Ontbyt is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Fantastiese verblyf. Fantastiese uitsig en fantastiese kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
1 nag
5.0
Okt 2023

Ongelooflik ontspannend. Kamer 410 se uitsig is WOW! Vandat ek ingeboek het, het ek tuis gevoel. Personeel is tops en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Ons het net oorgeslaap. Nie veel tyd daar spandeer nie. Die bed was gemaklik. Deure klap net heeltyd. Ligging is fantasties. Kamers kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Teleurgesteld. 2 jaar terug het ek ook hier gebly. Baie agteruit gegaan. Hotel en kamers kort dringend 'n opknapbeurt. Dit is duidelik dat hier niks aan die geld spandeer word nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Perfekte naweek kuier. Ons het ons Karoo to Coast naweek by The Point Hotel afgesluit. Wonderlike bestemming. Alhoewel hulle waterskade gehad het die vorige naweek, het hulle hul bes gedoen om ons verblyf heerlik te maak. Die uitsig is absoluut ademrowend, en die chef se omelet is 'next level'! 5 goue sterre van ons af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastic. Vriendelikste personeel. Niks was vir hulle te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Heerlik. Lekker gekuier - tydjie was net te kort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Beste uitsig en vriendelike diens. Ek was bekommerd oor die swak resensies, maar ons het 'n goeie ervaring gehad. Ja, goed is geroes met mufplekkies hier en daar en die ruite en balkon was "vuil", maar onthou, hierdie plek sit letterlik 20 meter vanaf die Indiese Oseaan met rotse wat baie seesproei veroorsaak. Dit in ag geneem lyk die plek eintlik baie goed. Ja, die gebou kort onderhoud en aandag, maar dit is niks erger as by 2 ander hotelle waar ek die afgelope jaar gebly het wat ook maar 'n slagoffer van die Covid-grendelstaat was nie. Ons het ook nie eers geweet van beurtkrag nie, wat of beteken hulle word uitgesluit of hulle het kragopwekking wat heeltyd werk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Ligging is fantasties, baie ekker gebly. Netjiese kamers. Ontbyt was nie smaaklik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Fenil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb399720454cced3b70772cbc37ee9f5d9acef56b76c0c733aac33023937d6e7aecad4b27048f6ea000e728f74ef694db880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 80 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang