Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Queen of Calitzdorp

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Heidi V
1 nag
5.0
Okt 2023

Pragtig, amazing diens, luuks. Van die kamer, diens tot die kos en die koffie, alles was perfek. Ek bly net hier wanneer ek Calitzdorp besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Uitstekende gastehuis. Die bestuur van hierdie gastehuis is puik! Ons is baie goed ontvang, nie een van ons versoeke was te groot nie en ons is deurgaans eersteklas behandel. Baie dankie vir 'n baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Hi daar, baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer. Lekker bly. Leanne en span

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Great. Goeie diens, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Beste Cobus, altyd so 'n pleasier om positiewe terugvoering te ontvang. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Groete, Leanne en Span

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Wonderlike verrassing! Kersie op die koek tydens 'n onvergeetlike Roete 62-reis. Omdat ons nog nooit daar was nie, het ons nie geweet wat om te verwag nie. The Queen of Calitzdorp het nie teleurgestel nie. Hulle het reeds vooraf uit hulle pad gegaan om paar addisionele goed vir my te doen, want ons het op my vrou se verjaarsdag daar aanegkom. Baie beïndruk. Lekker groot kamer en uitsig oor wynlande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Beste Pieter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly ons kon deel in jou vrou se verjaarsdag. Kom kuier gou weer. Leanne

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Al die nodige was in plek! Skoon, netjies en baie goed geleë. Ons was vinnig gegroet en alles gewys, die beddens is die beste, heerlike nagrus gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Hi Nico Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle ht dit geniet en hoop julle kom kuier weer. Leanne

Shantal L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Very clean and friendly staff. Very clean and neat, beautifully updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Good morning and thank you for your review. It is always a pleasure sharing our guests views with the staff. We hope you will visit us again Regards Leanne and Team

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

The Queen is definitief aan te beveel. Alhoewel ons 'n uur vroeër arriveer het, was ons kamer dadelik beskikbaar. Die personeel se gasvryheid is uitnemend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Goeie more en dankie dat jy die tyd gevat het om te gesels oor julle kuiertjie by ons. Kom gerus weer. Leanne

Francois H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Uitstekend! Uitstekend! Uitstekend! Dit was ons eerste keer wat ons ooit in Calitzdorp oornag het. Met sulke vriendelike diens en behulpsaamheid sal ons vir seker dit weer doen. Leanne het uit haar pad gegaan om vir ons te help met soveel ekstras. Ons is dankbaar en kom kuier weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Dear Francois, Thank you so much for your kind words. Sien julle hopelik weer binnekort. Leanne & Span

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Pragtige plek in 'n pragtige dorp. Ontvangs was vriendelik en ons is in kennis gestel dat ons opgegradeer is na 'n pragtige kamer. Lekker ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Goeie more en dankie vir u terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer. Leanne en Span

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2019

Netjiese oornagverblyf met 'n lekker ontbyt. Die kamer is goed toegerus met 'n lekker groot en suite-badkamer. Die balkon is 'n aangename ekstra met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
The Queen of Calitzdorp
Middag Johan en dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kuier sommer gou weer. Groete uit 'n koue Karoo Leanne & Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 386
R2 386 R1 591
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 386
R2 386 R1 591
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNjAzYjMyLTBkZjEtNDRjOS04NTVkLTQ1N2M1ZGQyODYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 386 nouVanaf R1 591 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 9 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.53440147331 21.685980409384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang