Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Door

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carlette V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld 5*. Ons het lekker gebly, ook naby die see. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Good day! Our stay at the Red Room was incredibly pleasant. From the moment we. It was very good and we had a lot of fun and it was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zarina
The Red Door
Hi Emile. Thank you! I'm glad I could share my happy place with you. Looking forward to hosting you in the future. Regards from Paternoster, Zarina

Gaynore I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Tranquility and comfort at its best. It was a home away from home stay, clean, comfortable and safe. The house was fully equipped with everything needed and just a stone's throw away from the beach. An amazing weekend spent. The check-out was just a bit early, but other than that we enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlike kuier en rus. Ligging is puik. Verblyf was 5-ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig en gemaklik. Baie goeie waarde vir geld, omdat mens stapafstand van die see af is. Mens kan ook die see mooi van die boonste balkon af sien. Die strand na St. Helenabaai se kant toe is ongerep en ek het dit ervaar as veilig om op te draf. Seelangs kan mens ook gemaklik na die restaurante toe stap wat teen die see geleë is (bv. "Voorstrand Restaurant"). Die huis is ruim en goed toegerus. Ons sal weer daar gaan bly, indien ons weer Paternoster toe sou gaan. Die R500 deposito is ook binne 'n week aan ons terugbetaal. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zarina
The Red Door
Thank you, Christine. I'm delighted that you enjoyed your stay and the house. Would love to host you and your family again. Sincerely, Zarina

Marlene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, Red Door was netjies en skoon en is lekker naby die see geleë, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie goed gelee. Verblyf is fantasties geleë. Stap afstand van pragtige strand. Alhoewel die duiwe het orals gemors. Die stoepvloer was vol duifmis, en die boonste patio kon glad nie gebruik word nie a.g.v. duivemis (ou mis, nie 'n dag oud nie).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zarina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat 6, Paternoster, Kaapstad, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd5fbd629bb109810b99688684c5497848dd1d66e060f0ad2d2791272356d59566484cff51838977e47a9d3dcac9cbdea6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 6 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.8039229 17.8999145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang