Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Robin Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir The Robin Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Merlyn I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlyn I

Beautiful.

It was a lovely stay and I felt very well cared for.

The Robin Cottage se terugvoer

Thank you for your kind review, Merlyn. It was a pleasure hosting you. All the best, Elize

The Robin Cottage
Leon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Baie skoon en baie vriendelike personeel!

Waarde vir geld! Baie skoon en netjies.

Justin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin S

Rustig en vriendelik.

Vriendelik, hulp was amazing en goeie diens. Skoon kamers.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hanri V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Ongelooflik, gemaklik en professioneel.

Michele was 'n ongelooflike gasheer. Sy is vriendelik, het goed met ons kommunikeer van die begin af, en alles het glad verloop. Die kamers is ongelooflik netjies, skoon en veilig. Die verblyf was net 'n plesier. Ek beveel dit vir enige iemand wat in Caledon moet bly as eerste keuse aan.

Neil M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil M

Dit was baie aangenaam gewees. Vriendelike mense en besonderse diens.

Die eienaars en staf was baie vriendelik gewees en tegemoetkomend gewees. Verblyf was netjies en skoon met aankoms asook elke oggend gewees. Die ontbyt het my baie verras met hoeveelheid asook kwaliteit.

Stephen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen M

Baie lekker. Rustig, skoon en veilig.

Rustig en koel. Die eienaar is baie vriendelik. Die opsigter is baie behulpsaam.

Izabel L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel L

Netjies en skoon.

Netjies en skoon, het slegs een aand vertoef.

Julia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia P

Easy, good and clean accommodation for a wedding nearby.

We have no complaints, the hostess was lovely and helpful and it had everything we required. Would definitely recommend it.

Altus K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus K

Dit was goed toegerus.

Het my laat die aand gehelp. Lekker toesluit-motorhuis. Het my toegelaat om bietjie later te slaap en uit te boek.

Danelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M

Die moeite werd.

Dit was 'n ongelooflike plek. Baie vriendelik en baie netjies.

Joeline N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline N

Dit was ongelooflik baie lekker gewees.

Dis die moeite werd gewees. Het dit geniet.

Christiaan T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T

Alles wat 'n mens benodig teen 'n billike prys.

Alles wat 'n mens benodig teen 'n billike prys.

Ross N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross N

Ons het lekker gebly en almal was baie vriendelik.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref en al die boksies is ge"tick". Sal beslis weer by die Robin Cottage bly.

Uline S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uline S

Alles is so warm en gesellig.

Wonderlike plek om by te wees.

Anushka D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anushka D

Gemaklik.

Stort en drukking is baie goed. Dubbelbedkamers is vreeslik klein en moeilik om in rond te beweeg vir twee spesifiek vir bv die klaar maak van 'n funksie. Sou nice gewees het vir stoel by spieël om by klaar te maak. Die mikrogolf op tafel voor spieël vat baie spasie op en sou eerder gemeenskaplike mikrogolf beskikbaar stel by die boonste kombuis geriewe. Met Caledon weer was ons baie verbaas dat gebou/kamers nie verkoel was met lugversorger nie, het ongelooflik warm gekry. Parkering binne onderdak was wonderlik, maar daar was nie genoeg remotes nie, so moes onder mekaar reël en leen. Verder was ontbyt baie lekker en mense was gasvry.

Gregory M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M

Baie genotvol en rustig.

Dit was uitstekend. Sal definitief weer gaan.

Attie F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie F

Baie aangename verblyf met vriendelike personeel.

Robin Cottage bied veilige en skoon akkommodasie wat sentraal geleë is.

Celeste R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R

Netjiese en skoon verblyf!

Dis 'n oulike plekkie wat baie netjies is. Daar is net 'n paar klein goedjies waarna gekyk kan word soos die melk vir die gaste saam met die koffie en tee en duidelike aanwysings oor hoe om by die perseel in te kom as gaste arriveer. Parkering mag dalk 'n probleem wees, maar die vriendelike diens en die ruim leefareas maak die verblyf gemaklik! Ons sal weer hier bly omdat mens tog naby aan alles is!

Zelda N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda N

Gerieflik en prakties.

Dit was 'n positiewe ervaring. Parkering kan dalk 'n probleem wees.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jo-dene H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-dene H

This best experience ever.

We had a wonderful experience. I can highly recommend them.

The Robin Cottage se terugvoer

Dear Jo-dene, thank you for the mush appreciated review. Kindest regards, Michele Bornmann, The Robin Cottage

The Robin Cottage
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355d9279e388bcc2f872c052f088796bd843234b994bce7ce47d0fa64f4d5aa76c7e87d8ad0150ccb54ada7a8eb55b058c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3 Watsonia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230742746318 19.430338555225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang