Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Robin Cottage

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Merlyn I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful. It was a lovely stay and I felt very well cared for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
The Robin Cottage
Thank you for your kind review, Merlyn. It was a pleasure hosting you. All the best, Elize

Leon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie skoon en baie vriendelike personeel! Waarde vir geld! Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Rustig en vriendelik. Vriendelik, hulp was amazing en goeie diens. Skoon kamers.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michele
The Robin Cottage
Beste Bernard, baie dankie vir die terugvoering. Ons sal graag in die toekoms vir julle 'n woonstel eenheid aanbied dat julle die gerief en ruimte van die woonstelle kan geniet, vriendelike groete, Michele, The Robin Cottage

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ongelooflik, gemaklik en professioneel. Michele was 'n ongelooflike gasheer. Sy is vriendelik, het goed met ons kommunikeer van die begin af, en alles het glad verloop. Die kamers is ongelooflik netjies, skoon en veilig. Die verblyf was net 'n plesier. Ek beveel dit vir enige iemand wat in Caledon moet bly as eerste keuse aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Dit was baie aangenaam gewees. Vriendelike mense en besonderse diens. Die eienaars en staf was baie vriendelik gewees en tegemoetkomend gewees. Verblyf was netjies en skoon met aankoms asook elke oggend gewees. Die ontbyt het my baie verras met hoeveelheid asook kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Baie lekker. Rustig, skoon en veilig. Rustig en koel. Die eienaar is baie vriendelik. Die opsigter is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izabel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Netjies en skoon. Netjies en skoon, het slegs een aand vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Julia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Easy, good and clean accommodation for a wedding nearby. We have no complaints, the hostess was lovely and helpful and it had everything we required. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355d9279e388bcc2f872c052f088796bd843234b994bce7ce47d0fa64f4d5aa76c7e87d8ad0150ccb54ada7a8eb55b058c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3 Watsonia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230742746318 19.430338555225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang