The Robin Cottage
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Robin Cottage is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié area spog met voetslaanroetes en besienswaardighede soos die Caledon Museum, die Caledon Casino en SA Forest Adventures. Dis die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.
Verblyf word in 8 eenhede met slaapplek vir 16 gaste gebied. Die eenhede sluit selfsorgwoonstelle en standaardkamers in. Die selfsorgwoonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier, kombuisie, eetarea, sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Die eenhede het ook hulle eie privaat ingange.
Die standaardkamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Die eenhede het ook hulle eie privaat ingange.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, wynproe en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink The Robin Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang