Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rosendal Post Office

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Louisa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gesellig. Lekker kaggel, goed toegerus, gesellige atmosfeer. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Well preserved house beautifully decorated. Extremely great location! Unfortunately, we felt that the house could be better stocked with more cutlery and crockery suitable for catering for oneself. For a group of 6 people, the glasses for example were very little - not even 6 of everything. If you want to market a house as being able to accommodate 10 people, you should provide 10 of everything. Plates were enough, some crockery items like teaspoons definitely not. Cereal bowls are also not enough for a group of 10. It also would be nice to have very basic pantry items for catering for yourself, such as salt, black pepper, olive oil, both coffee and tea (not just tea). We also visited the Post Office in 2019, and then for example there were salt, black pepper and olive oil - which now 4 years later in 2023 was unfortunately not the case. . But overall still a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnay P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Different experience and very enjoyable. We enjoyed the fact that we could take our doggies to the Wine Bar next door. Was very cosy and relaxing. Food and wine were delicious and not the norm. Hosts were friendly and helpful. Fireplace and electric blankets were definitely a plus as it was freezing. All in all an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saritah P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Gemaklike akkomodasie in die dorp met alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Reg langs die Wine Bar wat 'n lekker bymekaar-kom-plek is vir almal in die dorp. Ons het gesellig om die vuur gekuier, maar het wel gesukkel met warm water. Ons het lekker gekuier en die stof strate verken. Ontbyt by Benjamin's gehad, skemer kelkies by The Service Station en verder gekaggel, gelees en kaart gespeel. As jy wil rus, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

It was all in all a very enjoyable stay. When we arrived it was during load shedding Valma, had done everything she could to make our stay as comfortable as possible. I would truly recommend the post office to anyone that visits Rosendal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelna L
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Rustige en pragtige dorp. Huis was baie mooi en goed toegerus. Marius is baie hulpvaardig en almal is so vriendelik en verwelkomend. Huis het alles wat nodig is en die gasoond en -stoof is definitief 'n groot pluspunt. Net klein kommentaar: Die gordyne in die hoofslaapkamer se badkamer is vol ou dooie gediertes en kort net 'n lekker skrop. Badkamer bo se bad het nie warm water nie, maar ons het hom nie benodig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
The Rosendal Post Office
Hi Lizelna, Baie dankie vir die terugvoer, ek maak werk van die gordyne. Baie dankie dat julle by ons gebly het en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Rolien W
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Lieflike, baie ruim huis. Volledig met skottelgoedmasjien, wasmasjien en genoeg hout by kaggel, heerlike kuier. Lieflike ruim huis, genoeg van alles, heerlike kaggels, skottelgoedmasjien en als en nog meer, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf
3.6
Des 2023

Love Rosendal. Charming. Was great for our Christmas weekend with family. Beautiful decor. Kitchen well equipped. (Maybe provide dish pods). Several serious plumbing issues that weren't dealt with when asked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marguerite L
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Heerlike kuier in stylvolle huis. Huis was stylvol en met goeie gehalte meubels en beddegoed gerestoureer. Heerlike atmosfeer. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
The Rosendal Post Office
Baie dankie dat julle positiewe terugvoering gelos het en ons hoop dat julle weer by die Poskantoor sal kom bly.

Anni S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

'n Heerlike naweek in Rosendal. Pragtige omgewing, interessante ou huisies en geskiedenis, heerlike etes by die restaurant reg langsaan die poskantoor, en by Glas (langs die Rosendal hotel).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
The Rosendal Post Office
Baie dankie dat julle by ons gebly het by die Poskantoor en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwestraat 519, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafebfe5833187b8a9453627373978b17f880588726f00e7a6a38edbd989bc49c02adb5c1090d78b822418e8f71e7810366b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 519 Van der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -28.5046213 27.9312045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang